BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 40

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die hart as God se woonplek 5373 Julle harte moet 'n woning word vir My, julle moet haar berei sodat Ek daarin kan woon om vir ewig saam met julle te bly. Reinig haar van alle goddelose dinge, want Ek wil alleen in julle regeer, omdat eers wanneer julle al die ander invloede heeltemal verwyder het en aan My alleen behoort, kan julle van My Liefde bewus word. Ek wil in julle woon en julle in elke opsig versorg, Ek wil julle rig en julle lei, Ek wil julle leer en motiveer om liefdevol werksaam te wees. My Gees wil effektief in julle wees sodat julle vir ewig gelukkig kan word. En so weet julle wat van julle verwag word om gelukkig te word, naamlik om voortdurend ontslae te raak van onsuiwerhede, sodat julle hart 'n woonplek vir My kan word. Kyk in julleself en ondersoek julself ernstig of slegte gewoontes en foute julle hart onwaardig maak om Myself daarin te aanvaar; maak 'n ferm besluit om daarteen te veg en bo alles 'n beroep op My om te help, sodat julle sal oorwin in hierdie stryd, sodat slegte gewoontes en foute nie julle ondergang sal veroorsaak en julle daardeur ontneem van My teenwoordigheid in julle nie. Julle moet vra vir My hulp, want julle is te swak om boosheid op julle eie te beveg. Sonder My kan julle niks bereik nie, maar met My hulp kan julle bereik wat julle wil. My teenstander sal voordeel trek uit julle swak wil en julle sal werklik aan sy genade oorgelewer wees as ek julle nie help in julle swakheid nie. Daarom moet julle aanhoudend bid vir hulp teen julle vyand se invloed en hierdie gebed sal julle waarlik voorsien met die krag om julle van hom te bevry. Ek sal hom self konfronteer en hy sal van My vlug, maar hy sal sekerlik weer met 'n groot skare van ongure karakters terugkeer sodra julle julle swakheid wys, maar hy sal nie meer in staat wees om julle te oorheers nie, Ek sal verhoed dat hy julle beïnvloed solank as wat julle smag na My en My liefde, solank as wat julle wil hê dat Ek Self in julle sal bly. En so moet julle altyd bid “Lei ons deur die versoeking en verlos ons van die bose." Julle moet My altyd aanroep en deur middel van hierdie oproep, getuig van julle begeerte vir My teenwoordigheid en geen oproep met betrekking tot die redding van julle siel sal ongehoord by My verbygaan nie. Dan sal Ek in staat wees om in julle te bly, dan sal My Gees in staat wees om in julle te werk, Sy sal lig vir julle bring en in hierdie lig sal julle nooit weer kan verdwaal nie, in hierdie lig sal julle ook altyd erken wanneer julle deur iets vyandig genader word en daarna sal Sy 'n betroubare wapen wees. Julle sal in staat wees om dit te konfronteer met My Krag wat alles oorwin, want dan sal Ek self in julle lewe en julle vir ewig regeer. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205