BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 401

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Lyding en sterwe 6233 My lyding en sterwe aan die kruis was nie te vermy nie. Ek moes die kelk leegdrink tot die laaste druppel. Ek moes alles op My neem om die verlossingswerk vir die mense te volbring, wat hulle bevry het van alle skuld. Net alleen die besef van julle beklaenswaardige toestand het My aangespoor om hierdie offergang te gaan, want My hart was vol liefde vir julle en hierdie liefde wou die ontsettende lot wat op julle sou wag na julle liggaamlike dood, van julle af wegneem. Omdat Ek die ondraaglike lot geken het, omdat Ek sowel die saligheid van die ligryk, asook die lyding en die kwellinge van die ryk van duisternis voor My oë kon laat verbygaan en omdat My Liefde julle beskou het as My gevalle broeders; het Ek na die enigste uitweg gesoek wat vir julle die ontsettende lot kon afwend. Ek het al julle skuld op Myself geneem en het daarmee die weg na die kruis gegaan. Wat My aards aangedoen was, is as’t ware maar die simbool van wat die hele sondelas vir My beteken het: ‘n Onmeetlike drukkende en na benede trekkende las wat My steeds weer op die grond gewerp het en wat Ek tog gedra het uit oorgrote liefde. Wat My liggaam aan smarte kon verduur, het Ek op My geneem, want Ek het die sondelas vir julle gedra. Ek wou so die versoening tot stand bring waaraan julle onherroeplik sou moes voldoen het, maar waartoe julle gedurende ewighede nie in staat sou gewees het om te doen nie. Ek het gely en gestry, Ek het waarlik bloed gesweet. Ek het binne-in alle dieptes van die hel gekyk en angs en afgryse het My siel verskeur. Ek het alles verdra wat julle self sou moes ly en My Liefde vir julle het My die krag gegee om vol te hou tot by die uur van die dood. Niks is te vergelyk met My lyding nie en geen mens sou hierdie maat kon verdra het nie. Ek het My vrywillig daarvoor aangebied, omdat Ek geweet het dat julle slegs so verlos kon word uit die boeie van Satan. Ek het al vooraf geweet wat My te wagte gestaan het en het die las steeds met My saamgedra. Ek het die weg bewustelik gegaan, waarvan die einddoel die kruis was. Ek het onbeskryflik gely deur dit te weet en kon daarom nooit vrolik wees tussen Myne nie. Ek het die onheil gesien wat bokant die siele gehang het en Ek het die nutteloosheid van hulle aardse lewenswandel gesien as Ek sou faal en hulle nie die verlossing sou bring uit sonde en dood nie. En hierdie kennis het My Wil versterk, sodat Ek My sonder verset aan My lot oorgegee het, wat die doel en betekenis van My aardse lewe was. Dog tot die laaste moes Ek worstel, tot die laaste het die las so ontsaglik hoog bokant My uitgetoring, dat Ek My krag voel verminder het en Ek as mens het tot God geroep, om die kelk vir My te laat verbygaan. Maar die krag van My Liefde was sterker as My menslike swakheid en die dag van My onuitspreeklike lyding en My sterwe aan die kruis het vir julle mense die dag van verlossing van al julle skuld geword. En hierdie kennis het My alles geduldig op Myself laat neem, sodat Ek ten laaste kon uitroep: “Dit is volbring”. My siel kon terugkeer vanwaar Sy vandaan gekom het en juis deur My dood, het die volkome vereniging plaasgevind met die Vader van die Ewigheid van Wie Ek eens uitgegaan het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205