BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 402

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aanspreeklikheid voor God se regterstoel 6236 Eendag sal julle julleself almal moet regverdig voor God se regterstoel. Maak seker dat julle voor Hom kan staan sonder vrees en bewing; maak seker dat julle in God se oë aanvaarbaar sal wees, sodat julle Sy koninkryk met Hom kan deel. Hierdie is 'n ernstige vermaning, want julle sal eendag baie jammer wees, as julle nalaat om julle ondergeskik te maak aan Sy gebooie, as julle geen aandag skenk aan Sy wil op aarde nie en dan die gevolge van julle onverskilligheid en teenstand besef. Julle het nog steeds geleentheid om te verander as julle nie opreg leef nie, of as julle nie omgee vir God se wil nie, dan word julle nog steeds op julle aardse taak gewys, die Woord van God word nog steeds toeganklik gemaak vir julle en Sy magtige dade word weer en weer aan julle geopenbaar in alle vorme van gebeure. Julle kan nog verander as julle ernstig wil. Maar wanneer julle uur gekom het, wanneer julle uit hierdie wêreld geroep word, dan het die uur van julle verantwoording ook gekom, en julle sal nie langer in staat wees om enigiets ongedaan te maak of op te vang wat julle gedoen het of nagelaat het om te doen tydens julle aardse lewe nie, want dan sal julle volgens reg en geregtigheid geoordeel word, dan sal al julle sondes geopenbaar word, en julle sal julleself herken, want dan sal julle in duisternis leef en julself in 'n miserabele toestand bevind wat julle egter vir julleself geskep het deur julle lewenswyse op aarde. Moenie van dag tot dag onverskillig lewe nie, oorweeg die feit dat julle slegs toegelaat is om julle te beliggaam op aarde vir 'n doel, dat julle nie toevallig tot lewe gekom het as 'n gier van die Skepper nie, maar dat julle 'n doel gegee is en dat hierdie doel slegs bereik kan word as julle julleself ondergeskik sal maak aan God se wil, as julle julself aanpas by die Goddelike orde, as julle werk om julself te verbeter, sodat alles wat die orde verlaat het, weer in die ewige orde sal lewe. Wanneer julle, wat nie volmaak is nie, julle weer tot volmaaktheid omvorm deur die vervulling van die goddelike gebooie, wat liefde vereis vir Hom en aan julle naaste. God het julle hierdie gebooie gegee, wat die toonbeeld van goddelike orde is, want julle was liefdeloos. Hy het dit aan julle gegee as 'n riglyn vir julle lewe op aarde, waarvolgens julle julleself kan gedra in die lewe. Slegs die vervulling van hierdie gebooie is Sy wil wat Hy weer en weer aan julle verkondig deur Sy Woord. Luister dus na Sy Woord en probeer om daarvolgens te leef deur net altyd werke van liefde te doen om sodoende al hoe nader aan Hom te kom. Dan sal julle werklik nie nodig hê om bang te wees vir die dag van oordeel nie, dan sal julle in staat wees om te staan voor God se regterstoel, voor Sy oë, en Hy sal baie tevrede met julle wees. Die uur van afsterwe van die aarde sal ook die uur van julle verlossing wees en julle sal in staat wees om die geesteryk binne te gaan in 'n vrye en onbelaste toestand. Bly by My vermaning wat vir julle van bo af kom, moenie halfhartig en onverskillig wees nie, want julle ag die dag van afsterwe nog vêr te wees. Buig voor Sy wil en pas in daarmee. Lewe in liefde, want dan sal julle in en met God leef en eendag sal julle aanvaar word in Sy Koninkryk, waar die liefde regeer en waar die liefde geluksalighede sonder beperking skenk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205