BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 403

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus het al die leed op Hom geneem - Waarom nog leed? 6240 Ek het al die leed van die mensdom op My geneem. Julle kan nou onbeswaard deur die aardse lewe gaan en ongehinderd opwaarts strewe. Julle sou waarlik op aarde al ‘n lewe kan lei soos in die paradys, as julle maar vir julle einddoel sou lewe. As julle bewustelik die vereniging met My sal nastreef, wat julle ook kan doen, omdat Ek vir julle die oerskuld gedra het en julle dus nou die weg omhoog onbelas kan gaan. Maar julle is nog blootgestel aan die invloed van My teenstander en van hierdie invloed moet julle julleself vrymaak, want die aardse tyd is aan julle gegee as beproewing van die wil. Dit is die periode waarin ook My teenstander nog op julle kan inwerk. Julle moet hierdie wilsbeproewing deurstaan deur aan hom weerstand te bied en bewustelik na My te strewe. Sy invloed sal nie heeltemal by julle verbygaan sonder om ‘n spoor na te laat nie, julle sal meer of minder daarop reageer en daarom is My reaksie daarop aan leed en gebrek onderworpe wat daarvoor sorg dat julle julleself inniger by My probeer aansluit, sodat die gevaar, om deur hom gevange geneem te word, afgewend word. Julle siele behoort nog hoofsaaklik aan hom solank julle nog aan die materie gebonde en deur onvolwasse geestelike substansies ingesluit en omgewe is. Ek het vir julle die dood aan die kruis gesterf sodat julle julleself kan bevry uit die kettings van My teenstander. Dog die vrymaak moet die siel self bewerkstellig, d.w.s. sy moet ernstig wil loskom van My teenstander. En om julle wil op hierdie wyse te beïnvloed, moet julle deur nood en ellende gaan, tensy julle wil geheel en al aan My behoort en julle geen beïnvloeding meer deur My teenstander toelaat nie. Dan sal julle aardse lewe ook makliker te dra wees, dan kan julle al met reg sê dat julle verlos is van sonde en dood, van swakte en gebondenheid. En dan sal julle julle ook self aanpas by julle missie van die verlossingswerk van julle medemens, want dan sal julle die betekenis van julle aardse lewe ken. Julle sal dan wil help dat julle medemens ook kan vrykom van die mag wat hulle gebonde hou. Ook dan sal julle aardse lewe nie heeltemal sonder leed wees nie, sodat dit julle medemens nie dwing tot ‘n wilsbesluit nie. Want solank die siel van die mens nog onryp is, bestaan die lewe uit vreugde en sorgloosheid en hy sou alleen terwille van ‘n selfsugtige doel sy lewe probeer verander, wat hom egter nie tot volmaaktheid sal kan bring nie. Deur My dood aan die kruis wil Ek dit vir julle moontlik maak om die ewige saligheid te beërwe, egter nie om ‘n paradysagtige lewe op aarde vir julle te koop nie. Tog kan julle vir julleself die aardse lewe draaglik maak, as julle dit maar in innige gemeenskap met My beleef. Dan sal niks meer julle kan terneerdruk en beswaar nie, dan is alles wat met julle gebeur vir julle ‘n bewys van My Liefde vir julle en dan sal julle ook die doel daarvan ken en julle gewillig skik volgens julle lot. Julle sal dan nie meer ly nie, maar sal alles bewustelik benut en sal dit as ‘n genadegawe sien, omdat dit julle ‘n hoër graad van rypheid sal verseker en eens julle saligheid sal verhoog, waarvoor julle vir altyd dankbaar sal wees. Julle sal dan slegs terwille van julle medemens ‘n kruis dra, vir julleself is dit egter ‘n teken van My Liefde, Wie julle opgeroep het om deel te neem aan My verlossingswerk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205