BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 407

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Beskerming van God vir Sy stryders en knegte 6249 Wat daar ookal teen julle onderneem word, Ek sal My beskermende Hand oor julle en julle arbeid hou wat julle vir My en My Ryk sal verrig. Daar sal steeds teen die waarheid gestry word en gevolglik ook teen julle wat die waarheid versprei en dit is die wapen van My teenstander, naamlik dat hy homself as die verkondiger van die waarheid voordoen en dat hy baie meer aanhangers sal vind as julle, wie die waarheid van My Self ontvang. Solank as wat die mense julle aanhoor en miskien ook afwys, maar julle nie aanval nie, is My teenstander nie tevrede nie, want hy wil die lig uitdoof wat Ek Self op aarde ontsteek het. En daarom soek hy mense wat hy kan beïnvloed om teen julle op te tree; en hy sal hulle vind en wel in die geledere van diegene wat geestelik verwaand is, hy vind hulle daar waar hy al lank werksaam is, waar die verligting deur die Gees ontbreek, sodat hulle nie in staat sal wees om die dwaling van die waarheid te onderskei nie. Ook tower hy vir hulle die waarheid voor en hulle sal hom eerder glo as diegene wie werklik die waarheid aan hulle bring. En daarom is hulle gees nie verlig nie, omdat hulle geen liefde het nie, sodat hulle meen om die werksaamheid in liefde te kan vervang deur handelinge wat My teenstander hulle dan as heilsaam en resultaat belowend vir hulle siele voorstel. Maar sonder liefde kan die lig van insig nie in hulle ontsteek word nie en hulle sal daarom sonder insig bly en vir My teenstander steeds welkome voorwerpe wees waarvan hy homself kan bedien om teen julle op te tree. Maar Ek is op hoogte van sy planne en van die volgsaamheid van die mense wat van hom afhanklik is. Ek gee ook aan hulle die geleentheid om tot insig te kom, maar Ek dwing hulle nie daartoe nie en waar hulle julle skade wil berokken, daar sal Ek Bewakers plaas wat julle sal beskerm teen hulle verderflike venyn, wie hulle sal afweer om naby julle te kom; want wie Ek bestem het om vir My te arbei, sal ook My beskerming in die oorvloedigste mate ondervind, sodat hy nie gehinder sal word in sy werksaamheid nie. Die stryd tussen lig en duisternis sal steeds heftiger ontbrand en julle bevind julleself in die tyd van hierdie stryd. Julle sal julleself moet bewys deur sterk onbevreesde stryders te wees vir My en My Woord. Maar Ek sal julle ook die krag gee om julle teen elke bevel te verset, julle sal stry met die swaard van die mond en Ek Self sal daarby die swaard hanteer, Ek sal julle steeds weer die woorde in die mond lê wanneer julle vir My stry, omdat dit My Wil is dat die dwaling blootgelê sal word, wat maar net deur ‘n stryder sonder angs gedoen kan word, wat die krag om te weerstaan van My sal ontvang. Wees daarom nie bevrees wanneer julle aangeval sal word nie, weet inteendeel dat julle steeds deur My begelei en beskut sal word en neem die uitdaging rustig aan. Dwing hulle wat teen julle is tot ‘n woordestryd, julle sal sekerlik nie die onderspit delf nie, al sou My teenstander julle self aanval. Want julle is nooit alleen nie, julle sal steeds seker kan wees van My teenwoordigheid, waarteen die teenstander ook nie opgewasse is nie. Maar sonder stryd sal dit in die laaste tyd vóór die einde nie gaan nie. Maar julle sal stry vir My en My Naam en daarom sal julle ook My beskerming geniet, soos wat Ek aan julle beloof het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205