BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 410

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die mens is naby aan sy doel 6256 Julle mense is naby aan die doel. Moenie die sukses van julle vorige lang lewe op aarde ongeldig maak deur nou te val en weer in die diepte neer te daal waaruit julle julself gewerk het oor 'n oneindig lang tyd nie. Moenie dat die finale wilstoets die kloof word wat julle vernietig nie. In plaas daarvan, streef ywerig om julle doel te bereik en julle sal gelukkig en vry wees binne 'n baie kort tydjie. Die betekenis van julle lewe op aarde as 'n mens is gewoonlik onbekend aan julle. Julle gee geen gedagte oor wat vooraf met julle gebeur het en wat daarna sal gebeur nie. Ook is julle nie bewus van die feit dat julle die finale stadium van julle ontwikkeling bereik het nie, waar julle vrye wil aktief moet word om die finale doel te bereik, naamlik eenwording met God, wat sal lei tot saligheid en vryheid. En omdat hierdie kennis by julle ontbreek, is daar 'n groot risiko dat julle nie ten volle sal gebruik maak van julle aardse lewe as mens nie en dat julle nie gebruik sal maak van die laaste geleentheid om vryheid te bereik nie, want julle goeie wil bly ongebruik. In daardie geval sal die vorige oneindige lang weg, wat julle siele moes neem deur die werke van die skepping in 'n gebonde toestand, tevergeefs gewees het. Dan sal die moeilik bereikte graad van volwassenheid wat tot die beliggaming as mens gelei het, op risiko wees, want julle het nie op dieselfde vlak gebly nie, maar in plaas daarvan weer gedaal, en kan selfs weer die proses deur die skeppings moet neem, aangesien so baie seëninge tot julle beskikking is tydens die aardse lewe, sodat julle weer teen God sal oortree as julle weer die hulp verwerp wat Hy julle bied. En dit beteken dat julle weer van vooraf sal val, wat God in Sy groter as groot liefde graag wil voorkom. Om hierdie rede dra Hy Sy Woord aan julle oor, die kennis van Sy ewige verlossingsplan, oor julle begin, julle doel en julle taak op aarde. Dit is nie Sy wil dat julle weer terugval in die diepte in nie, maar Hy sal julle vrye wil nie beperk nie. Hy sal julle beslis help, maar Hy sal julle nie dwing nie. En daarom is dit inderdaad moontlik, maar nie seker nie, dat julle julle doel sal bereik, omdat julle voorneme die beslissende faktor is om julle wil te versterk, en om dit in die regte rigting te draai, word julle deur God Self genader in Sy Woord. Hy onderrig julle, Hy stel julle in kennis van die betekenis van julle lewe op die aarde en Hy probeer die gevoel van verantwoordelikheid wat julle teenoor julle siele het te versterk. Hy dra die waarheid aan julle mense oor en elke persoon kan dit aanvaar as hy van goeie wil is en indien hy ernstig dink oor die rede vir sy bestaan, indien hy deel voel van ‘n uiters volmaakte wese en graag ‘n verbinding met hierdie wese wil vestig. Die Woord wat deur God self na die aarde gestuur word sal hom gelukkig maak, want hy sal die waarheid herken. Hy sal voel dat God self met hom praat en hy sal doen wat God van hom vra. Hy sal God se wil vervul, en God sal Homself aan hom openbaar deur Sy Woord. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205