BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 418

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Krag en werking van die goddelike Woord 6275 Versterk julle voortdurend met My Woord. Ek kan julle dit nie genoeg op die hart druk nie, want julle sal nog baie krag en versterking nodig hê vir die komende tyd. Julle sal reeds vooraf sovêr moes gekom het, dat julle jul so innig met My verbind het, dat julle as te ware My altyd langs julle sal voel en dat julle daarom ook elke nood, elke twyfel en elke vraag onmiddellik aan My sal voorlê wanneer dit julle wil bemeester. Julle sal steeds My teenwoordigheid moet voel, dan sal julle nie bang wees nie, wat daar ookal mag gebeur. Julle sal alles rustig op julle laat afkom, altyd verseker daarvan dat Ek alles vir julle sal afhandel. En juis hierdie geloofsterkte, hierdie sekerheid, sal julle slegs kan verkry deur julle voortdurend in My Woord te verdiep, wanneer julle My steeds tot julle sal laat spreek en daarom steeds meer oortuig sal word van My teenwoordigheid, van My Liefde en Mag. Dan is Ek by julle, ook wanneer Ek nie vir julle sigbaar is nie. Ek sal vir julle 'n beskerming wees wat waarlik veiliger is as wat 'n mens op aarde dit ooit kan wees. Wanneer julle dus weet dat julle in My beskerming is, dan sal alle angs en alle vrees verdwyn. Dan sal julle julleself vol vertroue aan My oorgee en Ek sal julle nie teleurstel nie. Laat My steeds weer tot julle spreek en neem uit My Woord die krag wat julle nodig sal hê gedurende die laaste tyd voor die einde. Elke dag is nog 'n laaste uitstel vir die mense op die aarde vir wie Ek nog vreemd is en wie My ook moet vind. Maar elke dag is ook 'n laaste uitstel vir julle, My getroues, omdat julle elke dag meer volwasse sal kan word en daar vir julle deur My aanspreking waarlik 'n genadeskat ter beskikking staan, wat julle slegs hoef te gebruik om 'n graad van volwassenheid te bereik wat julle sal verseker van die binnegaan in die paradys op die nuwe aarde. Slegs wanneer julle My hulp regstreeks sal ondervind, sal julle die laaste tyd op aarde kan deurstaan en as oorwinnaar tevoorskyn kom uit die laaste stryd. En hierdie hulp verleen Ek in oorvloed aan julle, want die ewige Godheid Self buig Homself na die aarde. Hy stuur 'n ligstraal in die duisternis en elkeen wat hom in die skynsel daarvan begewe, sal kan opstyg uit hierdie duisternis. Dat die aarde en die mense wat daarop lewe alle swaarte van die komende tyd oor hulleself heen sal moet laat gaan, word weer ten volle gekompenseer deur die uitsonderlike genade dat Ek die mense My Woord van bo laat toekom. Want wie hierdie Woord in sy hart sal opneem, sal by alle leed en alle nood kan verbygaan sonder om hierdeur diep geraak te wees. Die nood sal hom self nie so tref as vir daardie mense wat dit juis moet deurmaak om nog na My terug te keer, om die groot afstand na My te verklein. En daarom vermaan Ek julle altyd weer om hierdie uitsonderlike genade goed te benut. Ek vermaan julle om My Woord ten volle na te lewe. Ek waarsku julle om nie onverskillig of lou te word nie. Want julle sal dit berou wanneer julle swak en hulpeloos teenoor die nood sal staan, terwyl Myne - kragtig en vreesloos met My verbonde - hulself voortdurend geborge sal voel en alle teenwerkinge baasraak, omdat Ek hulle bystaan, omdat hulle My in volle vertroue sal aanroep en Ek hul roep altyd sal hoor en verhoor. Met My sal julle alles kan oorwin. Maar sonder My sal julle aan alle onheil oorgelewer wees. En wanneer Ek Myself steeds weer vir julle aanbied, gryp My dan ook vas met julle liefde en laat My nooit meer van julle weggaan nie. Laat julleself deur My aanspreek en julle dus My teenwoordigheid bewys deur My Woord. Dan sal julle rustig en vol vertroue die toekoms tegemoet kan gaan, waarin alles so sal gebeur, soos wat Ek dit verkondig het, waarby die einde sal kom en daarmee die oordeel. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205