BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 420

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Slae van die Noodlot - Die Liefde van die Vader 6277 My sorg volg julle in Liefde wat nie verander nie, want Ek wil julle nie laat ondergaan nie, maar julle geluksalig sien. Ek wil julle verlos uit die duisternis en julle laat binnegaan in die Lig. Daarom sal Ek julle nie in ellende en nood stort uit ander motiewe as om julle te help om opwaarts te gaan nie, omdat julle nog in duisternis smag en net nie die krag kan vind om omhoog te klim nie. Maar My middele en die uitwerking daarvan is vir julle vreemd en julle is maklik geneig om te glo dat Ek wreed is. Maar glo in My Liefde en glo dat slegs die Liefde My steeds daartoe bring om My werk te verrig; dat Ek met alle gebeure altyd net julle saligwording voor oë het. Slegs Ek is op hoogte van die uitwerking van sulke gebeurtenisse, slegs Ek weet welke weg julle sou gegaan het sonder My slae van die noodlot en slegs Ek weet wanneer so ‘n weg op dwaalweë sal lei. En wat Ek nou oor julle laat kom om so-iets te verhinder, het steeds My Liefde as grondslag en sal ‘n seënryke uitwerking hê, ook wanneer dit vir julle mense onbegryplik voorkom. In die laaste tyd voor die einde is smartlike ingryping nou dringend van My kant af noodsaaklik en sal steeds meer dikwels herhaal word. My Hand sal steeds meer dikwels knope moet losmaak en daar sal nog baie leed en droefheid wees, maar daar sal ook siele gered word. Die mense sal duidelik gewys word op Hom, Wie die lot van almal in Sy Hande hou en alhoewel hulle Hom dan ook net sal vrees, omdat hulle nie in staat is om Hom lief te hê nie, sal hulle Hom erken. Hulle sal glo aan ‘n God en Bestuurder van hemel en aarde. En hierdie geloof kan hulle vêrder lei indien hulle van goeie wil sal wees. Die kleinste skepsel besit My Liefde en Ek alleen waarborg aan almal die Lewe, sodat dit ook eens in die stadium van die vrye wil kan binnegaan en sy laaste doel op aarde kan vervul. Hoeveel meer sal Ek My egter bekommer oor diegene wat hierdie stadium al bereik het, (die mens) sodat hy nie sal terugval en sy voorafgaande weg oor die aarde tevergeefs sou wees nie. Maar Ek sien ook die klippe op die weg oor die aarde van elke mens. En Ek weet of die mens hierdie klippe sal oorwin of in gevaar is om daarop skipbreuk te lei en daarom volg Ek hom met My sorg en trek hom terug of lei hom op ‘n ander weg vêrder. Maar nooit wil Ek sy ondergang hê nie. Tewens sal julle moet weet dat Ek steeds ‘n sorgsame Vader is en dat My vaderlike sorg vir die mense op aarde waardevoller is as wat die sorg van ‘n mens ooit vir sy medemens kan wees. Hou steeds daaraan vas wanneer julle julleself twyfelend die vraag afvra hoekom Ek dit kan toelaat, naamlik om kinders tot wese te maak, om families van hul broodwinners te beroof, om die besit van mense af te neem wat hulle die liefste het. Ek kan almal troos, Ek kan alle sorge oorneem en Ek is ‘n Vader vir almal wat eensaam en verlate is, maar hulle moet die weg na My vind. En dit is wat Ek as doel het, dat hulle die verbinding met My tot stand sal bring in die grootste nood. Want waarvoor het woorde sin wat blyke moet gee van ‘n geloof aan My, wanneer hulle nie waar gemaak kan word nie, wanneer die mense nie in daardie geval na My toe kom wanneer die aardse leed dreig om hulle terneer te druk nie. ’n Lewende geloof sal vir die mense ‘n ware steun wees, maar ’n dooie geloof laat twyfel op twyfel opkom oor die Liefde en Almag van God. En elke mens sal gekonfronteer word met ure van diepste nood. Dan moet hulle hul weg na My neem en Ek sal hulle waarlik help in hul nood. Alleen Ek is die Een Wie kan neem en ook kan gee. En wanneer julle mense dit weet, glo dan ook daaraan dat Ek wonde kan genees wat Ek geslaan het terwille van julle geluksaligheid. Glo vas en twyfel nie dat net dit wat vir julle goed en nuttig lyk, altyd na die geluksaligheid lei nie. My weë is dikwels anders, maar sal sekerlik na die doel lei. En kom vanuit hierdie geloof steeds na My toe en dan sal julle My Liefde mag voel, omdat julle in My glo. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205