BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 422

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Regte rigting van die wil - totale vryheid 6281 Die weg wat julle gereis het tot nou toe was 'n weg van ballingskap, toe julle moes doen wat My wil van julle vereis het. So 'n weg sou nooit vir julle geluk kon bring nie, want julle kan nooit gelukkig wees sonder vryheid en krag en wanneer julle van diens moet wees teen julle wil nie; wanneer julle tot ’n mate in gebondenheid leef deur die Heer wat julle in hierdie gebondenheid geplaas het, alhoewel Hy geen beheer oor julle gehad het nie. Julle was in gebondenheid gehou en julle word nog steeds, selfs al het julle as mens weer ’n vrye wil ontvang, dus kan julle doen wat julle wil en vir julleself besluit. Maar nou het julle heer weer 'n sekere mate van beheer oor julle, wat voorheen van hom weggeneem was. Julle behoort te weet dat julle hierdie oënskynlike toestand van vryheid moet gebruik om julleself heeltemal te bevry van julle vors se beheer. En hierdie bevryding moet gedoen en bereik word deur julleself, dus moet julle julle wil so gebruik dat julle altyd net sal doen wat julle sal help om permanente vryheid te bereik. My teenstander wat egter steeds julle meester is, gebruik sy krag deur julle wil te beïnvloed, deur julle alles aan te bied as die moeite werd om na te strewe, maar wat in werklikheid nie geskik is om julle te verlos nie en julle net altyd stewiger sal ketting aan die een van wie julle julself moet losmaak. Na die vorige oneindige lang weg is hierdie tyd van vrye wil 'n onmeetbare genade, en as julle gebruik maak van hierdie genade, sal die toestand van slawerny vir ewig eindig, die skynbare vryheid van julle aardse lewe sal 'n werklike permanente toestand word, waarin julle nie meer nodig sal hê om te vrees om deur My teenstander geteister of beïnvloed te word nie, dus sal julle werklik vry wees en bly vir alle ewigheid. Maar nietemin kan julle ook toegee aan sy invloed gedurende die tyd wat aan julle gegee is vir julle wilstoets en julle kan die kettings sterker maak in plaas van losmaak. En julle besef nie wat julle weggooi deur die verkeerde gebruik van julle wil nie, deur toe te gee aan My teenstander en sy wil na te kom nie. 'n Lewe van ondenkbare geluksaligheid lê voor julle wat julle vrywillig weggooi deur julle kort leeftyd te spandeer op aardse plesier wat slegs deur die liggaam ervaar word. Julle is nie bewus hiervan nie en glo dit ook nie wanneer die kennis aan julle oorgedra word nie. Maar gedurende hierdie kort lewensduur op aarde moet Ek julle vryheid van wil respekteer. Ek sal My teenstander nie die reg ontneem om julle te beïnvloed of verhoed dat julle julle wil verkeerd gebruik nie, want dit hang heeltemal van julle self af of Ek of My teenstander julle sal wen. Julle moet self besluit oor julle lot vir die ewigheid, julle dra self die verantwoordelikheid vir julle aardse lewe, maar weer en weer sal julle getug en gewaarsku word, julle sal geleer en ingelig word oor julle taak gedurende hierdie kort tydjie. Alles sal gedoen word om julle die regte besluit te laat neem, julle wil sal egter vry bly, en as julle dus weer streef na die afgrond sal julle haar inderdaad bereik, net soos wat julle onfeilbaar hoër vlakke sal bereik indien julle dit sal kies. Julle lewe op aarde is baie kort, maar die gevolge van julle lewe op aarde is vir ewige lang tye of selfs vir ewig. Want solank as wat julle nog nie vry is nie, is julle ellendig en vêr van julle oorspronklike toestand. En dit kan deur julle verander word, julle kan weer word wat julle in die begin was en dus ook ongelooflik gelukkig wees. Moenie toelaat dat hierdie tyd van genade sonder sukses by julle verbygaan nie, maak gebruik van julle toegestane vryheid, sodat julle julself kan losmaak van die laaste boeie, sodat julle siel vry en onbelas kan wees en in staat sal wees om haarself te verhef tot binne-in die Koninkryk van Lig, na julle ware tuiste, sodat sy kan terugkeer na My, julle Vader van ewigheid en altyd by Hom kan bly. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205