BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 423

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Omvorming van die aarde 6282 Die kern van die aarde sal onaangeraak bly wanneer die ontbinding van die skeppings sal plaasvind. Die aarde as 'n hemelse liggaam sal voortgaan om te bestaan, slegs haar eksterne vorm sal so volledig omvorm word, dat 'n mens beslis in staat sal wees om te praat van 'n nuwe aarde, maar nie van die verdwyning van die aarde nie. Hierdie verandering sal selfs die diepste dele betrek, omdat baie geestelike substansies vrygelaat sal word en sal voortgaan met hul proses van ontwikkeling in nuwe vorms. 'n Uiters kragtige bewing sal die gebonde stowwe vrystel en materie ontbind wat weer op 'n uitgebreide skaal sal stol. Menslike gedagtes sal die daad wat gaan plaasvind nie kan begryp nie, selfs al sal die ontoereikendheid van menslike denke die direkte oorsaak daarvan wees. Nogtans het mense geen idee van die gevolge van hul onderneming nie, anders sou hulle weggeskram het van eksperimente waaroor hulle nie die finale kennis het nie. Maar ongeag wat die mens sal doen met hul eie vrye wil, die verlossingsplan vir die geestelike wesens is aangepas by hierdie vrye wil en die gevolge sal ooreenstem met die goddelike plan van Verlossing en die plan dien, maak nie saak wat sal gebeur om die substansies vry te stel wat in die materie gebonde is nie. Een Verlossingsperiode het dan tot 'n einde gekom en 'n nuwe een sal weer begin. Alle bevryde geeste sal 'n nuwe eksterne vorm ingaan, want heeltemal nuwe skeppings sal ontstaan en die goddelike orde, wat geheel en al herroep sal word teen die einde, sal weer ingestel word, omdat die Aarde moet voortgaan om haar taak te vervul as 'n plek van onderwys vir die nog onvolwasse geeste, gevolglik kan sy nie heeltemal ophou bestaan alvorens hierdie taak volbring is nie. Maar in haar ou vorm dien sy nie meer haar doel nie, juis omdat alles wanordelik geword het, op grond van die mens se wil sal hulle alles doen wat God se teenstander van hulle vereis, want hulle sal skeppings vernietig, of dit gebruik vir heeltemal God-opponerende dade en sodoende die inwonende gebonde geeste verhoed om te ontwikkel, wat die bedoeling is van die teenstander, omdat hy geen invloed het oor goddelike skeppings nie en daarom sy invloed uitoefen oor mense wat deur hom verslaaf is. En so sal God se teenstander ook die mense aanspoor om die finale werk van vernietiging te implementeer, sonder om te besef dat hy presies die teenoorgestelde sal bereik van wat hy wou bereik, naamlik dat die nuwe skeppings weer alles sal inkorporeer wat hy beïnvloed het, dat hy daardeur slegs konsekwent meer volgelinge sal verloor en dat nuwe geleenthede weer geskep sal word vir die geeste om ten volle ryp te word, sodat hulle eendag heeltemal vry sal wees van die negatiewe mag. Die afloop van hierdie tydperk van verlossing is van die begin af beplan, maar die mens het geen idee hoe dit sal plaasvind nie, alhoewel hy net 'n uitbarsting op groot skaal kan bedink, wat baie moontlik is, aangesien sulke uitbarstings gereeld voorkom en mense kan dit nie ontken nie. Die rotasie van die binnekant van die aarde word veroorsaak deur invloede wat vir die mens onbekend is, maar aan die einde sal die mens dit self veroorsaak, sonder om die gevolge van hul optrede te besef. God se teenstander sal hulle aanspoor om dit te doen, en dit is dus sy wil en die wil van die mense wat deur hom verslaaf is, wat egter ingesluit is in die Goddelike Verlossingsplan. Gevolglik is selfs die hel en haar aanhangers diensbaar aan die Skepper van Hemel en Aarde. Die duister wêreld neem onbewustelik deel in die verlossing van die geeste en in die finale analise dra selfs die weerstand teen God by tot die feit dat die weg opwaarts weer en weer oopgemaak sal word vir die geeste, totdat die werk van verlossing eendag uiteindelik volledig sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205