BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 426

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Bestuurder van die lot - God van Liefde 6289 Dit sal julle moet weet, dat Ek julle vir My wil wen en dat julle hele lewe op aarde daarom so moet verloop sodat Ek My doel sal bereik, indien julle My geen weerstand bied nie. Dit staan julle egter vry of julle die lewe op aarde sal benut, of julle alles wat oor julle sal kom in hierdie lewe op aarde se uitwerking op julle siel sal toelaat, of dit daartoe sal bydra dat julle die weg na My sal neem, want julle sal julle ook kan verset, deurdat julle in opstand kan kom teen julle lot wat Ek tog Self oor julle beskik het om slegs julle saligwording te bereik. Julle sal in opstand kan kom en woedend word vir die Bestuurder van julle lot en dan sal julle nooit die weg na Hom kan gaan nie, of sal julself vrywillig aan Hom oorgee nie. Dan het julle julleself weer na hom gewend van wie Ek julle wil bevry. Julle sal eers moet leer glo in 'n God van Liefde. Dan sal julle ook Sy bestuur en werksaamheid verstaan. Julle sal leer om te verstaan dat Hy slegs één doel voor oë het wat julle gelukkig moet maak. Om te weet dat julle gelei word deur 'n God van Liefde sal julle ook al die moeilike laat verdra wat Hy op julle sal lê, omdat julle ook op hierdie God van Liefde sal vertrou, dat Hy dit maar net goed bedoel met julle. En julle sal maklik kan glo dat Ek 'n God van Liefde is, wanneer julle net al die skeppings om julle heen aanskou; wanneer julle daaroor sal nadink dat alles slegs vir julle mense geskape is, sodat julle sal kan lewe en geniet van die skeppings van die natuur. Wanneer julle mense dikwels in haglike omstandighede beland, mag julle nie aan die Liefde en Wysheid van 'n Skepper twyfel nie, maar eerder altyd vra waarom julle in sulke situasies beland het. Alles in die natuur is so wys ingerig dat die een die ander tot ontwikkeling dien, dat dit ontstaan en bestaan volgens ’n wyse wet, solank die orde in die natuur nie deur menslike ingryping versteur word nie. Dan sal julle ook tot die slotsom moet kom dat julle self nie in die ordening is volgens God se wil nie, dat julle dus self aanleiding gee vir lyding en nood wat oor julle kom. En julle sal julleself nou vol vertroue tot 'n God van Liefde moet wend wat alles om julle heen en ook julle self geskape het en Hom vra om julle te help om die orde te herstel. By julle mense wat dit nie glo nie, ontbreek dit maar net aan deemoed. Julle is so verwaand dat julle julleself nie wil onderwerp aan 'n sterk Mag, dat julle julleself teen haar verset en daarom in sulke situasies moet beland, waarin julle kan leer om julle swakhede in te sien. En slegs die deemoedige mens sal die weg na My neem, omdat hy homself te swak en nie in staat voel om self sy toestand te verbeter nie. Die geloof in 'n God van Liefde en Wysheid vereis ook eerstens deemoed. Die arrogante kan nie glo nie, omdat hy nie wil glo nie, omdat hy geen Mag bo homself wil erken aan Wie hy homself moet onderwerp nie. Die lewe op aarde, met al sy belewenisse wat deur die lot beskik word, sou wel aan hom die bewys kon lewer dat hy niks kan vermag teen die Wil van 'n Sterker Mag nie en gevolglik sou elke mens voordeel daaruit kon trek vir sy siel. Maar sy wil bly vry en weerstand teen My sal hom maar net altyd dieper laat wegsink, terwyl onderwerping hom opwaarts sou laat gaan, waarvoor die lewe op aarde aan julle gegee is. Ek wil julle vir My wen om julle gelukkig te maak. Want vêr van My af sal julle in 'n ellendige toestand bly, in duisternis en pyn. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205