BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 429

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se teenwoordigheid en uiting 6292 Ek sal altyd by julle wees wanneer julle in gedagtes na My sal roep, wanneer julle julleself in geestelike gesprekke sal verdiep, wanneer julle vir My en My ryk sal spreek, altyd wanneer julle wil dat Ek in julle midde moet wees. Want dit het Ek aan julle belowe. En dus hoef julle My nie in die vêrte te soek nie. Julle sal altyd kan voorstel dat Ek by julle aanwesig is, wanneer julle in 'n klein sirkel byeen sal wees en geen wêreldse-, maar geestelike gesprekke sal voer. En so sal julle julleself ook deur My aangespreek kan voel en hoef daar vir julle niks wonderliks te wees in die toestuur van My Woord nie. Want hoe sou Ek julle My teenwoordigheid anders moet bewys as dat Ek julle Self aanspreek? Daarom sal elkeen ook in staat wees om My te hoor, wie die wil het om deur My aangespreek te word. En al sy gedagtes sal dan deur My gestuur word, omdat hierdie wil om My te hoor, vir hom ook sekerlik My toespreking of korrekte denke sal waarborg. Julle weet tog dat Ek julle Vader is en julle My kinders? Daarom is dit ook vanselfsprekend dat die Vader tot Sy kind sal spreek en dat die kind steeds Sy stem sal kan verneem wanneer hy daarop ag slaan, wanneer hy sy oor nie sal afsluit of na rumoerige klanke sal luister wat hom vanuit die wêreld toeklink nie. Elkeen wat gewillig is om My aan te hoor, sal My ook hoor. En elke gedagte wat op My gerig is, sal hom ook verseker van eie denke volgens My wil. En so sal My kind ook teen dwaling beskerm word wanneer hy die suiwer waarheid begeer, wanneer vrae of onopgeloste probleme hom sal besighou. Maar hy mag by sulke vrae nooit 'n bepaalde antwoord verwag nie, dus ’n antwoord wat hy graag sou wil hoor en wat tog nie in ooreenstemming met die waarheid hoef te wees nie. Wie begeer om onderrig te word in die suiwer waarheid, om dit ook aan sy medemens deur te gee, moet homself heeltemal vrymaak van geestelike leringe wat van buite af aan hom oorgedra is. Hy moet sy hart leegmaak en open vir die stroom van My Liefde. En Ek sal haar vul ooreenkomstig haar verlange, maar ook in ooreenstemming met sy taak, waarmee die mens My wil dien. En so sal julle mense 'n onderskeid moet maak of julle net deur gedagtes met My wil omgaan, dat julle My aanspreking begeer, dat dit julle troos en krag kan gee sodat julle julle taak op aarde kan volbring, óf dat julle julself vir My sal aanbied as bemiddelaar, dat Ek deur julle tot alle mense kan spreek. In elke geval sal Ek by julle aanwesig wees. In elke geval sal julle My stem verneem sodra julle dit verlang en dit vir My moontlik maak deur julle verlange en julle dan innerlik luister. Maar wie van My 'n opdrag kry, hom moet Ek volgens sy opdrag bedeel. Want die vervulling van die opdrag vereis 'n spesifieke kennis wat dit moontlik sal maak om onderrigtend besig te wees. En sulke kennis kan slegs ontvang word deur 'n mens wat 'n bepaalde graad van rypheid verwerf het en wat aan sekere voorwaardes voldoen wat die toestuur van My Woord moontlik maak. Julle mense sal almal na My kan kom wanneer julle My Self wil hoor. Julle sal almal kan glo dat Ek by julle is en tot julle spreek, waar My Naam maar met aandag uitgespreek word en julle harte open sodat Ek kan binnekom. Maar wie Ek vir arbeid in My wingerd aangestel het, vir wie Ek die amp om te onderrig opgedra het, word ook dit toegestuur wat hy vir sy arbeid nodig sal hê. En dit sal julle moet aanhoor in die vaste geloof dat Ek Self tot julle sal spreek, omdat dit nodig is dat julle mense onderrig moet word, sodat julle My leer sal herken en liefhê en nou ook My gebooie sal nakom en daardeur geluksalig sal word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205