BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 433

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Wees werksaam vir die ewigheid 6305 Julle aardse taak is om vir die ewigheid te werk. En as julle julself goed van hierdie taak kwyt, dan sal julle tydelike lot ook verseker wees, hoewel julle nog op aarde sal moet stry om nie weggetrek te word van jul strewe na die geestelike doel nie. Maar as julle julle Vader in My sal sien en julle nou poog om ware kindskap te bereik, sal julle julself ook onder vaderlike beskerming bevind en julle aardse lewe sal so verloop soos wat die Vader dit vir Sy kinders goed ag. Maar die vertroue in die liefde en sorg van die Vader sal die kind bevry van alle angs en sorge. Want hy sal vol vertroue wees dat sy God en Skepper, sy Vader van ewigheid, alles goed sal lei. En dus sal hy kan werk vir die ewigheid, want in hom is die liefde vir My, wat haarself ook sal uiter teenoor die medemens. En hy sal nou alles verrig met ’n omhoog gerigte blik. Hy sal ten volle bewustelik op My afstuur en sal 'n lewenswandel volgens My wil lei. Aan elke mens is die moontlikheid gegee om in te sien dat hy aan My behoort, omdat hy kan nadink oor homself en sy oorsprong en hy deur middel van gedagtes tot insig gebring kan word as hy dit ernstig wil. Elke mens kan dus besluit om vir die ewigheid werksaam te wees, maar hy word nie daartoe gedwing nie. Elke mens kan 'n beroep doen op My beheer en leiding, soos wat hy homself egter ook kan afsonder vanuit ‘n gevoel van eie krag en sterkte. Dan sal hy egter geïsoleerd op die kant staan, nie in staat om geestelik vooruit te gaan nie, want hy sal dit ook nie nastreef nie. Dan sal hy innerlik vreemd teenoor My staan. Hy sal homself nie beskou as My kind nie en sal in My ook nie sy Vader sien Wie verlang na die liefde van Sy kind nie. En dan sal hy ook nie werksaam wees vir die ewigheid nie. Inteendeel, hy sal slegs die wêreld sien met haar goedere en haar met al sy sinne begeer. Die las van die lewe sal in die begin nog wel op hom druk, omdat Ek sy gedagtes op My wil rig. Maar hierdie las sal steeds ligter word, omdat 'n Ander dit van hom sal afneem en aan hom alles sal gee waarna hy streef, maar waarna sy siel ook moet verlang. Wees werksaam vir die ewigheid en ag die aardse lewe nie soseer nie, maar neem dit op met alle laste en probleme. Want dit dien waarlik net vir julle beswil, soos alles wat oor julle kom, maar net bevorderlik is vir julle voltooiing. Julle wie julself aan My toegewy het, wie streef na die vereniging met My, na My teenwoordigheid, wie julself aan My oorgegee het, sodat Ek My oor julle kan bekommer - het waarlik die beste deel gekies, hoewel julle arm sal wees aan aardse vreugde. Maar julle sal julle loon kry in My ryk en so ryklik ontvang, sodat julle weer sal wil uitdeel en dit ook sal kan doen tot julle eie geluksaligheid. Vergeet nie dat die aardse bestaan slegs aan julle gegee is om die toegang tot My ryk te vind nie, wat julle egter ernstig sal moet soek. En nie dat julle julle taak sal vergeet en vasval in die moeras van die wêreld nie, dat julle nie sal swig voor die pogings van My teenstander om julle van julle eintlike doel weg te hou nie. Weet dat 'n moeisame weg die regte weg is, maar dat Ek julle steeds Self op hierdie pad sal teëkom, dat Ek die leiding van julle sal oorneem en julle verseker daarheen sal lei waar julle ware vaderland is. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205