BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 436

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ware liefde is lewe 6311 Die wet van die ordening is liefde. Die essensie van geluksaligheid is liefde en God in Sy oersubstansie is Liefde. En almal wat hulle aan hierdie wet onderwerp, sal salig met God verenig wees. En dit beteken om in die besit te wees van krag en om in die lig van die waarheid te staan. Dit beteken om as goddelike wese te kan skep en vorm in die grootste wysheid en om te kan heers oor wêrelde en hul inwoners wat onder die beskerming gestel word van 'n wese wat deur die liefde volmaak geword het wat nou by hulle werksaam kan wees op ’n verlossende wyse. Die volmaaktheid kan dus slegs bereik word deur liefde en by die volmaaktheid hoort die ononderbroke ontvangs van lig en krag vanuit die Oerbron - vanuit God. So ’n toestand van volmaaktheid kan nie eers by benadering aan die mens op aarde beskryf word nie, solank as wat hy nie self naby hierdie voltooiing is nie. Hy kan dit nog op aarde bereik, want elke mens kan in die liefde lewe. Maar geen mens word daartoe gedwing nie en maar min mense streef hierdie doel vrywillig na. Want hulle verkeerd gerigte liefde hinder hulle daarby en hierdie verkeerd gerigte liefde is dus die muur tussen lig of duisternis, tussen geluksaligheid of kwelling, tussen om vervuld te wees met krag of totale swakheid en onbekwaamheid om gelukkigmakend besig te wees. Waar die liefde nog verkeerd gerig is, het geen lig of krag toegang nie. Want die verkeerd gerigte liefde is die mees werksame middel van die teenstander van God om die terugkeer na Hom te verhinder en dus die Kragbron vir die mense ontoeganklik te maak. Die verkeerd gerigte liefde is die erflike kwaal waaraan die mense ly sedert die val van Adam en waarvan hulle nie bevry sal word alvorens hulle nie die Ene om hulp sal vra Wie se liefde korrek gerig was en Wie alle mense aangemaan het om Hom na te volg nie. Hy het die mense geleer waarop hulle hul liefde moet rig. Hy het aan hulle die ware evangelie verkondig toe hy op aarde gewandel het. Hy het vir die mense die ware liefde voorgeleef en Hy het vir die versterking van die wil van die mense gesterf aan die kruis, om aan hulle te toon waartoe ware liefde in staat is en wat dit tot gevolg sal hê, naamlik die opstanding tot die ewige lewe. Want lewe beteken om in die besit te wees van lig en krag en om te kan werk en skep in die hoogste geluksaligheid, omdat die ewige Lewensbron nou ononderbroke die lig en die krag uitstraal op die wese wat homself deur die liefde heeltemal by Hom aangesluit het. Hierdie Kragbron nou is nou vir julle mense ontsluit deur die kruisdood van Jesus. Maar die liefde sal julle self moet beoefen om by die Bron te kom wat julle nou voortdurend sal voed, wat aan julle 'n ewige lewe in geluksaligheid sal skenk. Stry daarom teen die eieliefde, teen die verkeerd gerigte liefde wat slegs dit ken wat aan die teenstander van God behoort. Stry daarteen, want dit bring slegs die dood vir julle. Maar vra vir Jesus Christus dat Hy julle sal help om in die liefde te lewe wat Hy gepredik het. Vra Hom vir krag en versterking van julle wil. Sluit julleself by Hom aan en volg Hom na, en julle weg oor die aarde sal beslis lei na die vallei van die lewe. Want daarvoor het Hy gesterf aan die kruis, dat aan julle die krag geskenk kan word wat julle as gevalle wesens ontbreek, solank julle nog in die boeie is van diegene wie God se teenstander is. Jesus Christus sal julle uit hierdie kettings losmaak. Jesus Christus sal julle op die weg na God lei, na die definitiewe vereniging met God wat Hy al self op aarde gevind het. Want die mens Jesus het op aarde 'n ware lewe in liefde gelei en het Homself daardeur omvorm tot die omhulsel Wie God nou self kon betrek om vir die mense te ly en te sterwe, sodat hulle die ewige lewe kon verkry. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205