BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 437

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Weersien in die hiernamaals 6312 Julle mense kan seker daarvan wees dat daar ‘n weersiens in die geesteryk is. Maar of ‘n weersiens met julle geliefdes aan julle vergun sal word, direk nadat julle geskei het van hierdie aarde, hang af van die graad van rypheid waarin julle eie siele, sowel as die siele van julle geliefdes, hulleself bevind. Want waar hierdie graad nog nie so hoog is dat ‘n geestelike aanskoue moontlik is nie, moet dit eers bereik word, wat ook nog ‘n lang tyd kan duur. Eers by ’n bepaalde graad van rypheid is die siel in staat om geestelike indrukke op te neem. Sy moet dus self in die lig staan om te kan herken wie haar nader, ofskoon ’n siel in ‘n laer graad van rypheid ook haar omgewing kan herken deur wesens, wie sy egter nie kan herken solank die geestelike vermoë om te sien ontbreek nie. Die saligheid van die wesens bestaan egter nou daarin, dat hulle hul harte kan uitstort by hulle met wie hulle op aarde noue bande gehad het. En daarom sal die siele, wat hulself reeds as gevolg van hul rypheid in die lig bevind, altyd hul geliefdes kan nader en wel om, óf met gelyke rype wesens gedagtes te wissel, óf om die siele wat nog swak is, te help om hoër op te kom. Dus sal die ryper siele in staat wees om die swakker siele te herken, maar nie omgekeerd nie, omdat die swak siele aangespoor moet word om te strewe na die lig, terwyl hulle nie deur bewyse daartoe gedwing mag word nie. Want dit sal altyd ’n bewys wees wanneer ’n ligsiel haar nader, wie sy herken as iemand met wie sy op aarde verbind was. En so is dus die vreugde van die weersiens ook weer ’n genadegawe wat hoort by die ryp geeste, wie onuitspreeklik gelukkig is daaroor en nou van hulle kant af alles sal doen om die nog onrype siele te help om geluk te bereik. Hierdie siele span hulleself op die mees liefdevolle wyse in en laat nie na om hulle voortdurend aan te spoor nie, maar sal altyd nog vir hulle onherkenbaar wees omdat hulle hulle in dieselfde omhulling en in dieselfde kleed nader. Die verlange na siele waarmee sy noue bande gehad het, trek hulle ook aan en kan nog ’n enorme impuls wees. En wanneer die oomblik van herkenning aangebreek het, dan is die siele oneindig dankbaar en gelukkig. Dan eers herken sy die sorg wat na haar uitgegaan het en sy neem nou op dieselfde manier die sorg op vir die siele wat nog in die duister smag. Sy help hulle ook weer om opwaarts te gaan, want elke siel verlang na hulle met wie hulle eens verbonde was op aarde. Daar is ‘n weersiens, maar die tydstip wanneer dit moontlik raak, bepaal julle self. As julle al op aarde hierdie nodige insig bereik het, dan sal julle ook alles doen om hierdie graad al minstens op aarde te bereik wat toegang tot die ligsfeer moontlik maak. Julle sal dan ontvang word deur hulle van wie julle hou en in staat wees om hulle dadelik te herken, of julle sal - sonder om deur hulle herken te word, - julleself met hulle in verbinding kan stel, om dan reeds vir hierdie siele met julle verlossingsarbeid te begin. Sorg in elk geval daarvoor dat julle nie heeltemal sonder insig van die aarde af heengaan nie. Sorg daarvoor dat julle reeds die weg tot God in Jesus Christus gevind het, sodat julle, verlos deur Hom, die geesteryk kan binnegaan. Dan sal die binnegaan julle alreeds al julle salighede skenk, wat sal bestaan uit die vreugde van die weersiens. Soms sal julle egter lank moet wag, wanneer julle die rypheid nie self op aarde bereik het nie. Want alles kan slegs binne die norm van die wetlike orde plaasvind en die vryheid van julle wil moet ook in die geesteryk eerbiedig word, sodat julle eendag salig kan word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205