BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 44

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wil word beoordeel, ook wanneer die daad nie uitgevoer kan word nie 5378 Die wil word beoordeel, selfs al kan die daad nie uitgevoer word nie. Dit moet egter aan julle gesê word dat die wil nie slegs deur woorde uitgedruk kan word nie, maar dat Ek die wil self beoordeel. Alles wat julle in julle hart voel, wat as begeertes in julle opkom en julle aanspoor om iets te doen, om óf goed óf sleg te handel, dit is die wil wat julle geestelike ontwikkelingsgang bepaal en waarvoor julle eendag sal moet antwoord. Die wil is in julle geplaas omdat julle andersins nie as wesens beskou sou kon word nie en dit is ‘n vrye wil. Niemand anders het beheer daaroor nie. Verstaan goed: Julle wil is geensins aan enige dwang onderworpe nie, ofskoon julle met die uitvoering van julle wil verhinder kan word. Daarom sê Ek aan julle, julle wil, wat goed of verkeerd gerig kan wees, word beoordeel en dit sal nooit betwyfel kan word dat julle ‘n vrye wil het nie, selfs wanneer julle dikwels iets nie tot uitvoer kan bring nie, omdat ander mense, of Ek Self, julle wil opponeer en so die voorneme verhinder. Dat Ek dikwels My Wil teenoor die mens se wil stel, dien slegs tot hul geestelike voltooiing, dit sal egter nooit die mens se wil beperk nie, want die wil word deur die denke van die mens self bepaal en die denke van die mens kan verkeerd of goed wees, na gelang die graad van liefde wat in hom ontsteek is. Die Liefde is egter My Goddelike krag en dit stroom elke wese toe. Die hart wat hom deur hierdie krag laat aanraak, sal ook goeie gedagtestrome opneem en die wil in hom ook die regte rigting gee, terwyl die toevoer van slegte gedagtes uit ‘n liefdelose sfeer kom en begryplikerwys deur die mens wat ook sonder liefde is, opgevang word en daarom is sy wil op die kwade gerig, selfs wanneer hy dit nie kan uitvoer nie. Sy wil is egter voldoende om hom sondig te laat wees, dit wil sê, sy denke en wil is teen My gerig en het ook ooreenkomstige werke tot gevolg. En so kan julle sê dat goeie denke en ‘n goeie wil slegs deur ‘n liefdevolle mens tot stand gebring kan word, want die liefde gee alles ‘n goeie rigting. En daarom moet die mens hom met sy hele wil aan My oorgee, omdat sy denke dan deur die liefde nie anders as goed kan wees nie en hy hom gevolglik na My, sy Skepper en Vader van ewigheid, kan wend. Daarom sou die mens met sy wil alles moet nastreef wat na My lei, selfs al word daar deur ’n opponerende wil probeer om hom daarin te hinder, omdat Ek dan diegene wat deur die liefde aanspraak verwerf het om My te besit, nog nader na My trek. En omdat elke mens tot liefde in staat is en dus goed kan dink en wil, is hy ook vir sy wil verantwoordelik en daarom word elkeen geoordeel volgens sy wil. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205