BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 445

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aardse lewe is slegs ’n deurgang na die Vaderland 6325 Beskou julleself slegs as verbygangers op hierdie aarde, wat altyd slegs tydelik sal bly, maar nie voortdurend nie, omdat julle ware Vaderland die geestelike ryk is, wat julle egter slegs deur ‘n gang oor hierdie aarde sal kan bereik. Dan sal julle ook met ander gedagtes deur julle aardse lewe gaan, want as julle seker is van ‘n bepaalde doel, sal julle dit dan ook nastreef. Daarom moet ook alles wat julle op aarde aantref, julle nie belas of bind nie, julle moet dit altyd beskou as slegs van verbygaande aard, asof dit slegs geleen is, of as tydelike versperring op julle weg, want julle moet steeds net daaraan dink dat die uur eens sal kom wanneer julle die aardse dal waardeur julle gegaan het, sal moet verlaat en ’n terugkeer sal plaasvind na julle ware Vaderland. En sorg nou daarvoor dat julle terugkeer ryk belaai sal wees met skatte, wat julle in die gindse ryk weer sal kan gebruik; dat julle julle Vaderland nie arm en ellendig betree nie, maar stralend van lig en ryk geseënd met geestelike bagasie. Want dit alles kan julle in die aardse lewe verwerf, want hoe en waar julle ookal op aarde vertoef, kan julle altyd julle geestelike rykdom vergroot deur werke van liefde, indien julle julleself nie laat vasketting deur aardse goedere nie, maar steeds daaraan sal dink dat dit verganklik is en julle daarvan niks kan saamneem na die gindse ryk nie. Julle kan egter vir julle in hierdie tyd op aarde baie geestelike goedere verwerf, want daar is baie nood onder die mense en julle kan altyd hulle nood lenig, geestelik asook aards. Wat julle sal gee tydens die aardse lewe, ontvang julle weer as geestelike rykdom terug en daarom moet julle uitdeel en help waar julle hulp ook maar verlang word. En julle moet ook ongevraagd nood verlig, waar dit vir julle sigbaar is en julle sal na julle liggaamlike dood ryk geseënd wees en die geesteryk binnegaan, want “met die maat waarmee julle gemeet het, sal ook weer vir julle gemeet word.” Wie hom egter as heer en meester van die aarde beskou, wie glo om reg te hê op die aardse goedere en oortuig is van sy besit, sonder om aan die armoede van die medemens te dink, hy sal volledig naak op die drempel van die dood staan, hy sal ‘n ryk binnegaan waar hy bittere armoede sal ly, want hy sal alles moet agterlaat wat hy besit en sal geen geestelike goedere kan wys nie, want hy het hom nie as verbyganger beskou nie, maar voortdurend as heer op hierdie aarde, hy het nie gedink aan sy eintlike vaderland nie en tref dit daarom ook in ‘n uiterste gebrekkige toestand aan. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205