BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 446

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Strewe na die doel – God se hulp 6329 Alles sal julle help om volwasse te word en so kan elke dag julle help om opwaarts te gaan in julle ontwikkeling, indien julle net altyd in gedagte sal hou dat God oor julle lot beskik en dat alles gebeur soos wat dit die beste vir julle siele sal wees. Toegegee, die liggaam sal dikwels moet ly, dit sal dikwels vir julle lyk of julle lewe vol kwellinge is, sorge sal julle dikwels onderdruk en julle sal bevrees en ontmoedig word. Maar tog gebeur niks toevallig met julle nie en julle Vader in die hemel weet alles en ken daarom ook julle toestand, aangesien dit Hy is wat dit vir julle voorafbepaal het om julle te help vorder. Maar julle kan julle lot self verbeter of vererger, aangesien julle slegs die korrekte weg moet neem om hulp te kry, net soos wat julle andersyds, deur teësin en afkeer, julle situasie veel erger sal ervaar en julle dubbel so erg sal ly, omdat julle sal mor daaroor. Maar tog is daar Een Wie altyd op julle oproep wag, omdat Hy julle wil help, maar Hy wil julle eers hoor roep, sodat Hy Sy liefde aan julle kan toon. Hierdie Een wil julle help en kan julle help, maar verwag tog dat julle sal glo in Sy liefde en in Sy krag. Julle sal Hom altyd as ‘n God van liefde moet erken, selfs al sal julle moet ly, of wanneer Sy liefde nie vir julle duidelik herkenbaar is nie. Slegs liefde beweeg Hom tot aksie en slegs liefde beweeg Hom om mense met tye hard te behandel, sodat hulle nie opnuut vir ewighede verlore sal gaan nie. Maar enigiemand wat homself aan Sy enorme Liefde toevertrou, sal spoedig uit beproewing gelei word, omdat God niks meer verlang as die mens se volle toewyding aan Hom nie. Daarom sal hy spoedig bevry word van alle sorge en lyding, aangesien die liefde van God dit weer van hom sal wegneem sodra hy die korrekte verhouding met God gevestig, of dit verstewig het. Dan sal hulle doel bereik wees en ‘n ander vlak sal bereik word; dan het die siel ’n trap hoër gestyg, gevolg deur ‘n periode van vrede, wat die mens tot selfondersoek moet dien, want hy moet voortdurend omhoog strewe en moet nie moeg word nie; hy moet sy oë op die doel gevestig hou, waarvan die bereiking daarvan sy aardse taak is. En indien sy strewe tot ‘n stilstand kom, dan sal die onaangenaamhede spoedig weer na hom kom om hom aan sy aardse taak te herinner. Maar ongeag wat ookal oor julle sal kom, dit sal beslis tot voordeel van julle siele wees en julle sal alles oorwin met die hulp van Hom wat die kruis vir julle gedra het, Hy Wie vir julle aan die kruis gesterf het. Roep Hom aan in alle geestelike en aardse nood, want Hy ken julle beproewing, Hy is op hoogte van alle menslike swakhede en teenslae en is bereid om julle te alle tye te help en deur julle roep na Jesus Christus sal julle weer met Hom verbind word en julle sal hierdie weg na Jesus en saam met Hom stap en hierdie weg sal julle na julle doelwit lei. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205