BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 448

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se oneindige Liefde - Die Kruisoffer 6331 Die Liefde hou nooit op nie. Hierdie woorde moet vir julle ‘n troos wees, ook in die moeilikste lewensituasie, want sodra julle in ‘n God glo Wie die Liefde Self is, sal julle ook weet dat Hy julle nie in hierdie nood sal laat nie, want omdat julle Sy kinders is, sal julle ook in julleself die sekerheid hê dat julle Vader julle aanhoudend ook Sy Liefde sal laat toekom. Glo slegs aan My Liefde, Wie nooit ophou nie, Wie na julle sal uitgaan tot in alle ewigheid, - dan sal julle getroos wees in die leed en sal krag ontvang om vol te hou, om al die moeilike te oorwin, want die Liefde sal julle nie ten gronde laat gaan nie. En wanneer dit vir julle moeilik raak om aan die Liefde van ‘n Almagtige God te glo, wanneer vertwyfeling julle oorval oor Sy hulp, dink dan aan die kruisdood van Jesus, Wie vir julle gesterf het aan die kruis, Wie dit slegs gedoen het uit oorgrote Liefde vir julle mense, want Hy het julle leed geken, wat ‘n gevolg van die sonde was en Hy wil julle van hierdie leed bevry wat julle vir julleself veroorsaak het deur die sonde van julle afvalligheid van My van weleer. Slegs Sy oorgrote Liefde het Hom tot Sy verlossingswerk beweeg. Die mens Jesus was vol van Liefde, Wie Ek Self was in Hom. En hierdie Liefde wil julle verlos van sonde en dood. Glo julle dat My Liefde ooit sou kan eindig, Wie julle die bewys gegee het dat Hy die swaarste op Homself geneem en vir julle gedra het? Ek Self kon julle geen sigbare bewys van My Liefde gee nie, daarom het die mens Jesus dit vir My gedoen. ‘n Siel van die lig het afgedaal na die aarde, omdat Haar Liefde julle mense as gevalle broeders gegeld het, omdat al die Volmaakte met Liefde gevul is wat van My uitgegaan het en Haar deurstraal het. En hierdie Liefde hou in ewigheid nie op nie. Wees daarom nie bang nie mense, dat Ek julle van My Liefde sal ontneem nie en maak geen verkeerde gevolgtrekkings, wanneer julle die vele om julle heen sien wat vir julle ‘n teenbewys skyn te wees van My Liefde nie. Alle mense is My skepsele, wat Ek na geluksaligheid wil lei, maar almal gaan verskillende weë en Ek moet hulle ook verskillend lei en My leiding is nie altyd dieselfde nie, maar die doel is steeds en ewig dieselfde. En Ek sal dit ook bereik, ofskoon die mense ‘n ongelyke lang tyd daarvoor nodig sal hê, as gevolg van hul vrye wil. Glo dat Ek die Liefde, maar ook die Wysheid is en glo dat Ek goed weet wat vir ieder afsonderlik tot sy verlossing sal dien. Weet egter dat Ek My aan die verlossing van sy siel meer geleë laat lê as aan sy liggaamlike welsyn, ofskoon Ek ook elkeen aards bystaan in sy nood, as hy in volle geloof na My toe sal kom en as ware kind die Vader vra. Dan sal hy wonderbare gebedsverhoring vind, omdat ‘n gelowige kind alles met My sal bereik. Kom net nie in opstand nie en trotseer nie My Liefde nie, buig julle veeleer voor My en My Wil. Want Ek doen waarlik net die korrekte, slegs dit wat julle mense tot seën strek. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205