BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 449

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Jesus Christus is alles 6333 Niemand kan geluksalig word sonder Jesus Christus nie. En tog wys tallose mense Hom af, omdat hulle niks weet van die betekenis van sy verlossingsdaad nie. En ook die mense wat Hom slegs met hul mond bely, moet by hulle gereken word, want die korrekte begrip van die werke van liefde en erbarming deur die goddelike Verlosser sou die mense ook in Sy navolging laat lewe wat hulle tot saligheid sou voer. Selfs al vind prediking plaas oor die hele wêreld, selfs as Sy Naam weer en weer aan die mense voorgehou word as enigste reddingsmiddel, weet slegs 'n baie klein deel van hulle wat die mens Jesus vir sy medemens gedoen het en waarom Hy dit gedoen het. Slegs weinig mense op aarde, wat 'n gewekte gees het, is op hoogte van die betekenis van die verlossingswerk en wie daarom ook die groot nood op aarde insien en sal weet hoe vêr die mensdom van die enigste Ene afstaan wat aan hulle 'n lewe in geluksaligheid kan skenk, wie Jesus is wat tot Redder geword uit sonde en dood. Jesus Christus word deur die hele wêreld gepredik. Baie mense word deur Hom self aangespreek, wat deur die mond van die gewekte predikers tot hulle spreek. Maar min laat hulself deur Sy woorde bekoor, sodat hulle nou nie meer van Hom af sal weggaan en hul lewe eweneens aan die verkondiging van die naam Jesus sal wy nie. Die meeste vergeet egter, net so gou as dat hulle in geesdrif ontvlam het, soos 'n strookvuur wat helder oplaai en weer baie vinnig verteer word. Want Jesus Christus word nie lewendig in hulle nie. Hy vind nie die toegang tot hul harte nie, omdat hulle nie in die liefde lewe nie. Slegs die liefde maak die geloof in Hom lewend. Maar sonder liefde is die kennis oor Jesus Christus en Sy verlossingswerk nie meer as die wêreldse kennis wat sonder gevolge vir die ewigheid is nie. Daarom sal daar steeds slegs weinig hulleself so aangespreek voel dat hulle nou werklike navolgers van Jesus sal word, dat hulle verlossing sal vind van sonde en dood, ofskoon die Goddelike Verlosser niemand oorslaan wie Hy onder sy kruis inroep nie. Hy spreek ontelbare mense aan en sal hulle steeds weer aanspreek en hulle aanspoor om aan hul siel te werk. Steeds weer sal Hy Sy leer van die liefde verkondig. Maar Hy kan slegs lewend word in hul harte, wanneer hulle Sy leer van die liefde sal aanneem en opvolg. Dan eers sal hulle Sy werk van liefde verstaan en weet watter nood daar op aarde heers. Want die dood is elkeen afsonderlik beskore, maar 'n dood sonder Jesus Christus beteken 'n vreeslike lot in die hiernamaals. 'n Lot waaruit daar weer slegs deur die Goddelike Verlosser 'n redding bestaan, anders sal die siel vir ewig in duisternis moet vegeteer, in 'n ongelukkige toestand. Jesus Christus beteken alles. Maar dit beteken vir die mensdom buitengewoon weinig, want hulle doen nie dikwels 'n beroep op sy werk van genade nie, omdat hulle Hom nie herken nie. En hulle kan Hom nie erken nie, omdat hulle nie daartoe geskik is solank as wat die liefde ontbreek nie, en dit het onder die mense verkoel. En daarom moet die liefde onophoudelik gepredik word. Daar moet gewag gemaak word van die Een wat self vol liefde was en Homself vir Sy medemens geoffer het. En as die mens hom sal inspan om die gebooie van die liefde na te kom, sal dit ook in hom lig word, om welke rede Jesus vir die mense gesterf het. En hy sal self sy toevlug neem tot die kruis en Hom aanroep, Wie as enigste Een aan hom verlossing kan bring van sonde en dood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205