BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 45

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Barmhartige Vaderliefde vir die gevalle wesens 5379 Ek sal nie My genadige liefde van julle onttrek wanneer julle gesondig het nie, in plaas daarvan sal Ek van julle stewig besit neem, sodat julle jul pad weer kan terugvind na My toe, sodat julle jul oortreding kan erken en alles in opregtheid wil vermy wat nie reg is in My oë nie. Ek ken julle swakhede, Ek weet van die versoekings waaraan julle onderhewig is as gevolg van julle onvolmaaktheid, maar Ek weet ook van julle wil wat op My van toepassing is en wat Ek dus ook waardeer en julle daarom weer ophelp wanneer julle geval het. Ek seën ook almal wat 'n poging aanwend, wat nie sy poging sal laat vaar, ten spyte van al die versoekings nie, ten spyte van gereelde mislukkings. Ek gee hom keer op keer krag, want My Liefde vir My skepsels, selfs wanneer hulle sondig is, en wie nogtans aan My behoort, hou nooit op nie. Julle moet egter met al julle krag veg teen die een wat julle wil verlei, julle moet keer op keer bewys dat julle My Liefde waardig is, julle moenie My Liefde verwerp nie, maar ewig en altyd daarvoor vra, julle moet nie wil sondig word en julle dus herhaaldelik aan My Liefde en genade oorgee nie, julle moet 'n beroep doen op My vir beskerming teen die verleier, julle moet My nie uit julle gedagtes sluit in julle daaglikse werk nie, julle moet julself dikwels versterk, want julle is te swak in My Woord. Julle moet altyd kontak hou met My, sodat Ek julle te alle tye kan beïnvloed en julle sal al meer standvastig word wanneer julle gekonfronteer word deur versoekings, wat sal aanhou gebeur omdat die versoeker nie sal opgee in sy geveg vir jul siele, totdat julle hom oorwin het deur My, na Wie julle met jul hele hart verlang en Wie se liefde julle nie sal laat gaan nie. Vir solank as wat julle op aarde lewe, sal julle hierdie stryd moet voer, omdat julle aardse lewe die laaste geleentheid is waartydens die teenstander julle kan en sal beïnvloed, omdat hy julle nie wil verloor nie en slegs wanneer julle heeltemal vry is van aardse drange, sal die versoekings minder word. Ek ken egter elke roering van die hart, Ek weet wie die wil het om 'n lewe te lei wat My behaag, Ek weet wie nog swak is en tog moet Ek My teenstander toelaat om te probeer om sy invloed op julle uit te oefen. Ek moet die besluit aan julle oorlaat, Ek mag julle nie verhoed om te doen wat My mishaag nie, maar Ek sal nooit My oor toedruk vir die roep van 'n kind wanneer hy weer in My Vaderlike guns aanvaar wil word nie. Ek weet van julle swakheid en voorsien julle van krag so dikwels as wat julle daarvoor vra. Dus moet julle nie moedeloos word wanneer julle geval het nie, maar kom berouvol na My en My genadige Liefde sal jou nooit weier nie, want Sy is altyd bereid om te vergewe wanneer 'n kind dit werklik verlang. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205