BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 450

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Satan se werksaamheid II 6335 Wat nadelig is vir julle siele hou Ek vêr van julle, indien julle wil goed en op My gerig is. As 'n vader weet dat sy kind in gevaar is, sal hy hom bystaan sodat hy die gevaar ontwyk, of hy sal hom vol sorg daardeur lei. Want die vader is lief vir sy kind. En wanneer daar vir julle mense 'n gevaar vir die siel dreig, dan is julle Vader in die hemel sekerlik die Eerste Wie julle sal beskerm, omdat dit binne Sy mag is en omdat Hy julle liefhet. En so sal julle onbesorg kan wees, solank julle julself as My kinders beskou, solank julle in My julle Vader sien. Maar julle siel kry skade wanneer sy deur My teenstander aangeraak word. Want sy greep is hard en genadeloos. En hy breek dit wat in sy hande val. Ek het 'n vernietigende oordeel oor hom gevel, maar net om julle te waarsku, omdat julle julself soms so vol selfvertroue in sy nabyheid waag en julle dan skaars regop kan kom, as julle My nie om hulp aanroep nie. Julle moet waaksaam wees, want “die Satan gaan rond soos 'n brullende leeu” en probeer om julle te verslind. Maak geen vriendelike beeld van hom nie, want dan word julle minder versigtig en dan is alles moontlik, ook dat hy besit van julle kan neem. Daar staan egter engele om julle heen, bereid om julle te beskerm, wanneer julle hele wil My sal geld, wanneer julle liefde vir My julle hele hart sal vervul. En Hulle sal 'n versperring oprig, waaroor My teenstander nie sal kan klim nie, want Hulle bestaan uit ligwesens, wat al net deur hul lig die teenstander wegdring, wie die lig ontvlug. Want hulle is My kinders, wat - net soos julle - eens aan sy invloed blootgestel was en sy werk ken en wie julle bystaan, sodat julle die weg na die Vader kan vind, Wie julle ook kan beskerm, omdat Hulle op hoogte is van sy lis en Hulleself tussen julle en hom plaas. Slegs één ding sal julle self moet doen: hom verafsku, omdat hy slegs haat en sonde is. Die geestelike band met My het hy van sy kant af heeltemal verbreek, dus moes hy My teenstander geword het, want hy het alles in homself verdraai wat uit My in lig en krag voortgekom het. Hy is so onmeetlik vêr van My verwyder, dat hy homself omvorm het tot 'n monster, wat vol trots en bose gedagtes in staat is om julle alles aan te doen wat julle sal verhinder om geluksalig te word. Want hy wil julle verderwe. Hy wil julle nie net besit nie, maar ook vernietig. Want hy is deur en deur boos, sedert sy afvalligheid van My. Hy is My teenpool en kan daarom niks goeds in homself hê nie, omdat Ek andersins die bose in gelyke mate in Myself sou moes gehad het. Maar omdat Ek die mees volmaakte Wese is, is hy die onvolmaaktheid self. En dit beteken ook dat hy boos sal dink en handel, solank as wat hy nog werk en kan werk, solank hy nog aanhang besit. Juis omdat hy homself nog vol krag waan deur sy aanhang, sal hy nie sy denke en sy wil verander nie. En Ek ken die gevaar waarin julle verkeer, wanneer julle hom maar die geringste toenadering tot julle veroorloof, deurdat julle aan hom medelye betoon. Hy beantwoord hierdie medelye nie met liefde nie. Hy voel ook geen medelye met julle siele nie, want hy wil julle in die verderf stort. Julle wat vol liefde is, ken nie sy haat en kwaadaardigheid nie. Maar Ek is op hoogte van die gevaar en beskerm julle. Want My Liefde geld vir julle, wie hy saamgesleep het die diepte in. My Liefde sal ook na hom uitgaan, wanneer hy teruggekeer het en homself oorgegee het. Maar tot dan is hy My teenstander, teen wie Ek julle waarsku. Want sy wil is boos en hy soek slegs julle vernietiging. Laat julle daarom nie mislei nie. Wees waaksaam, sodat julle hom ook onder sy vermomming kan herken. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205