BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 452

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se voortdurende sorg vir die mense 6338 Hoe dikwels kom Ek nie digby julle mense nie, hoe dikwels spreek Ek julle nie aan nie, hoe dikwels trek Ek julle nie van ‘n gevaar terug en bied julle My leiding aan op julle lewensweg nie? Maar selde herken julle My. My duidelike leiding sien julle as toeval aan en My aanspreking gaan by julle ore verby, want julle is nie in staat om My Self te herken nie, omdat julle oë verby My heen op die wêreld gerig is. Maar My sorg volg julle. En of julle julleself midde-in die aardse gewoel bevind, wyk Ek tog nie van julle sy nie, steeds maar wagtend op die oomblik waarop julle opmerksaam sal word op My, dat julle julleself vrywillig onder My beskerming sal stel, dat julle te midde van die wêreldse vermaak, tog julle nood sal voel en dan uitkyk vir My, Wie julle gevolg het en Wie julle kan help. Ek hou nie op om Myself aan die mense te openbaar nie. Selfs wanneer die resultaat maar baie power is, wanneer dit nouliks te bespeur is, skenk Ek aandag aan die geringste wil om nader aan My te kom en dan sal Ek nooit meer van sy sy wyk nie. My Liefde bring My daartoe om julle nie op te gee nie, selfs wanneer julle in die grootste onverskilligheid deur die aardse lewe gaan en nie ‘n band met My soek nie. Maar Ek dwing julle wil nie om My aan te hoor nie en daarom is My Woorde maar sag en nie opdringerig nie, sodat julle dit maklik nie sal kan hoor wanneer julle geen ag op My sou slaan nie. Sy klink nie so hard soos die stem van die wêreld weerklink nie, wat daarom julle hele opmerksaamheid kry. En omdat julle wil homself na My toe moet wend, kom Ek nooit opvallend op die voorgrond nie, maar Ek laat dit ook nie aan kontak ontbreek nie. Ek dring julle sag op weë waar julle eensaam en swak na hulp sal opsien, om dan te voorskyn te kom en julle My hulp aan te bied. Geeneen van julle mense sal Ek laat gaan, solank hy My nog nie gevind en herken het nie en omdat daar nie veel tyd meer oorbly voor die einde nie, moet die mense ook op korter weë gedeeltes aflê wat veel swaarder en moeisamer sal wees om te gaan, omdat Ek wil hê dat hulle My leiding benodig en daarom sal vra. Die slae van die noodlot sal toeneem; die mense sal nog deur baie nood en ellende heen moet gaan, omdat hulle, vêrder as ooit van My verwyder is, selfs wanneer Ek hulle oral te voet volg. Tot aan die einde van hul lewe sal Ek hulle nie opgee nie en My aansporing om hulle uit hul onverskilligheid uit te skrik, sal steeds heftiger wees, maar hoe hulle daarop sal reageer, bepaal Ek nie, maar eens sal hul lot deurslaggewend wees in die geesteryk. Want hulle wil is en bly vry en selfs My oorgrote Liefde bepaal nie ‘n wil wat beslis vir die dood nie, terwyl hy tog ‘n ewige lewe vir homself kon verwerf het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205