BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 453

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Genademiddele - Die weg met God 6340 Daar is nog tyd vir genade, - Ek probeer nog om julle deur allerlei middele tot ommekeer te beweeg of tot volmaaktheid te bring, maar julle wil mag nie heeltemal weerspannig wees nie. Wanneer julle mense teen My in opstand kom, teen julle lot en teen alles wat julle nog tot heil moet strek, dan sal My genademiddele sonder uitwerking wees - en dan sal ook julle lewe in gevaar wees, die lewe van die siel, want sy het ’n prooi geword van die geestelike dood. Julle mense moet julle na My Wil voeg, julle moet insien dat julle self magteloos is en sonder om weerstand te bied julleself oorlewer aan Hom, Wie mag oor hemel en aarde het. Slegs deur hierdie oorgawe sonder verset, sal julle ook julle aardse lewe vir julleself verbeter. En dan sal julle ook die genademiddele op julle laat inwerk en sukses behaal vir julle siele. Dit is die tyd van die einde - en daarom ‘n tyd van groot nood, omdat Ek die mense nog wil help om terug te keer of om hulleself te vervolmaak. Dit sou waarlik geen liefde van My kant gewees het as Ek julle mense aan julle lot sou oorlaat - en vir julle dus ‘n vrye, onbesorgde lewe op aarde sonder ellende en nood sou berei het nie, want dan sou julle siele verlore gegaan het, omdat die innerlike drang om vooruit te gaan, maar nog in baie weinig mense aanwesig is. Ek moet julle bystaan, omdat Ek julle liefhet en My bystand kan Ek slegs aan julle verleen, soos wat Ek dit as seënbrengend insien, - deurdat Ek julle hard aangryp om julle tot besinning te bring, omdat julle kort voor die einde staan en dit haas gebiedend noodsaaklik is. Maar alle mense kan hul aardse lot vir hulself verbeter, as hulle in gemeenskap met My die weg oor die aarde gaan, as hulle hulself digter by My aansluit en so ‘n val in die diepte in onmoontlik maak. Dan sal Ek hom ook so lei dat sy aardse lewe makliker te dra is, want dan het Ek geen harde hulpmiddele meer nodig nie, - omdat Ek hom vir My gewen het. Solank die mens My egter nog weerstand bied, bemerk hy slegs die las, egter nie My hulp nie. Dog geld My Liefde ook vir hom en Sy wil hom wen, slegs met ander middele, maar wat nogtans genademiddele is, omdat Sy slegs die terugkeer van My skepsele na My ten doel het en dit moet bereik. Hoe gering egter is die lyding en die nood teenoor die kwellinge van ‘n nuwe verbanning in die vaste materie wat julle mense egter onherroeplik ten deel sal val, indien julle julleself nie sal buig onder My Wil gedurende die laaste tyd voor die einde nie. Niks anders wil Ek deur lyding en nood bereik as dat julle na My toe sal kom, Wie julle altyd kan en wil help. Julle is vermoeid en belas. Julle weet dat Een julle na Hom toe roep. Volg Sy wekroep: “Kom na My toe, almal wat uitgeput is en onder laste gebuk gaan, want Ek wil julle verkwik”. En daar is niks wat Ek van julle sal weerhou as dit nie tot heil van julle siele sal dien nie. Sluit julle aan by die rye van My kinders, plaas julleself nie tersyde in eiesinnigheid of trots nie, - maar kom julle ook, julle wat nog vêr van My af is en gee julle weerstand op, want om die weg met My te bewandel, is waarlik makliker en mooier. Ek sal julle so lei dat julle julle doel moeiteloos sal bereik, maar My weg voer egter vêr van die wêreld. Maar dit is julle ware vaderland, wat julle sal opneem wanneer julle die aarde moet verlaat. Want My ryk is nie van hierdie wêreld nie. Slegs ‘n kort weg oor die aarde lê nog voor julle, maar dit is vir julle voldoende om die ware doel te bereik. Maar gee julleself op hierdie kort trajek oor aan My en My leiding en julle sal nie spyt wees dat julle Hom gevolg het, Wie julle aller Vader is, Wie sy kinders wil bring na die ewige saligheid. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205