BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 454

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ontbrekende ek-bewussyn in die skeppinge 6344 Niks is sonder gees nie, wat julle mense ookal om julle heen sien. Alles wat vir julle sigbaar is, berg gees in sigself, wat eertyds as wesenlike van My uitgegaan het, maar wat opgelos is in ontelbare partikeltjies en wat hulle ek-bewussyn verloor het en vir so lank sonder die ek-bewussyn deur die sigbare skepping heengegaan het, totdat alle partikeltjies mekaar weer teruggevind het en hulleself verenig het en die verenigde nou weer die oergees as resultaat het, wie nou, as mens beliggaam, ook weer sy ek-bewussyn teruggekry het. Die mens is dus ‘n oergees in ‘n stoflike omhulsel geberg, terwyl alle ander skeppingswerke, van die harde materie tot en met die dier, eweneens bestaan uit partikeltjies wat behoort aan een oergees, wat egter nie in staat is om homself as iets wesenlik te herken nie, omdat hy sy besef verloor het deur sy eertydse afwending van My. Die totale skepping sou egter nie kon bestaan, indien dit nie wesenlik besield was nie, oftewel: Wat Ek oorspronklik geskep het, was wesens wat aan My gelyk was en buite My geplaas was. Die materiële skepping bestaan egter uit die deur My geskape wesenlike, wat slegs ontstaan het met die doel om die gebonde gees se terugkeer na My moontlik te maak, van Wie hulle hulleself vrywillig geskei het. Alles deur My geskape is uitgestraalde krag. Niks is sonder lewe nie, omdat niks doods uit My kan voortkom nie. Alles wat van lewe getuig, is egter iets wesenlik, hulle kan hulleself slegs in verskillende uitwerkings van krag uiter, maar hulle sal hulleself altyd as krag toon en sal ‘n werksaamheid verrig, wat weliswaar vir die menslike oog verborge kan bly, wanneer dit gering is, maar dit kan nie ontken word nie, omdat niks bly soos wat dit is nie, maar steeds ‘n verandering sal laat sien. Hoe duideliker ‘n werksaamheid gevolg kan word, des te meer lewe verraai die skepsel en slegs die ontbrekende ek-bewussyn gee aanleiding om te twyfel aan die wesenlike wat julle mense omring. Hy word egter eers weer ’n selfstandige wese, wanneer hy weer die ek-bewussyn verkry het, ofskoon die besielde, - sowel die mens asook elke skeppingswerk, substansieel dieselfde is naamlik eertyds as wesens van My uitgegane krag wat lewe verraai, berg hierdie krag al in ’n grotere mate in hulleself, as die skynbaar dooie materie en desondanks sou dit nie kon bestaan, as dit self nie iets geestelik sou gewees het nie, omdat uiteindelik alles van My uitstromende krag is, wat aan My gelyk, ook wesenlik moet wees. Daar is egter een onderskeid in die volmaaktheid van die wesenlike wat van My uitgegaan het. En hierdie onderskeid bepaal ook die werksaamheid van een bepaalde oomblik, wat uit die skepping en tot lewe bring van wêrelde kan bestaan, maar ook uit ‘n baie minimale diens van die onvolkome teenoor net so ‘n ander onvolkome, ’n diens wat egter voortdurend sal groei en meer en meer tot ‘n werksaamheid sal lei, wat ook vir julle mense sigbaar sal wees en die lewe bewys, want alles moet weer volmaaktheid bereik, waarin dit oorspronklik geskape was, om nou as ‘n afsonderlike ek-bewuste wese, onophoudelik My toestromende krag te kan benut volgens My wil. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205