BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 458

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die wet van orde is liefde 6357 Ek praat met al My kinders, want Ek wil Myself aan hulle openbaar, Ek wil hulle oortuig van My Liefde, Wysheid en Krag. Ek praat met hulle as 'n Vader, sodat hulle die Vader se liefde in My Woord kan voel, sodat liefde vir My ook kan ontvlam in hulle harte en veroorsaak dat My kinders My wil vervul. En Ek maak My wil aan hulle bekend deur My Woord. Ek dra My Goddelike leer van liefde aan hulle oor. Slegs een ding is belangrik in die lewe, naamlik dat die mens homself tot liefde omvorm. Ek verwag niks anders van My lewende skeppings as om 'n lewe van onbaatsugtige naasteliefde te leef nie. Dit alleen is My wil, maar as hulle My gebod van liefde vervul, beteken dit ook dat hulle alles sal besit, alles sal bereik en ewiglik geseënd sal wees. Want alles kom voort uit liefde, liefde is die wet van My ewige orde, enigiemand wat lewe sonder liefde, het My orde verlaat en is dus ongelukkig, selfs asof dit lyk of julle mense op aarde in welgeordende omstandighede woon, selfs as julle gemaklik voel op aarde en in staat is om alles te voorsien vir die liggaam wat dien tot sy welstand. Jou siel is nogtans in 'n ellendige toestand, en eendag sal jy hierdie ellende bitterlik pynlik ervaar wanneer jou aardse lewe geëindig het. Dan sal die siel misvorm, swak en in pynlike duisternis wees, want as 'n wese wat die orde verlaat het, kan sy nie geluksalig wees alvorens sy haarself weer met My wet van ewige orde geïntegreer het nie, alvorens sy liefde geword het. Sy kan dit sekerlik nog in die geesteryk bereik, maar onder pynlike omstandighede, indien sy enigsins daarna sal streef en wel eers na 'n oneindig lang tyd, terwyl sy dit baie maklik op die aarde kon bereik het, omdat sy voortdurend die geleentheid gebied was om liefde te beoefen, omdat elke onbaatsugtige liefdesdaad haar meer krag sou gegee het en haar wil sou verhoog het om liefdevol aktief te wees. Dan het die mens weer My orde binnegaan en ewige saligheid sal sy lot wees. En dit openbaar Ek alles aan julle deur My Woord, want Ek is lief vir julle, want julle is My skepsele en deur liefde sal julle My kinders word, wat Ek, as 'n Vader, waarlik gelukkig kan en sal maak, want My Liefde behoort altyd aan julle, selfs al draai julle weg van My, selfs as julle My ewige orde verlaat het. En Ek sal dié van julle wat vêr van My is, wat My nie in julle harte aanvaar met liefde nie, aanhoudend lok. Indien julle na My sal luister, sal dit nie tot julle nadeel wees nie, maar indien julle julleself verontwaardig van My sal wegdraai, sal julle jul weg moet gaan soos voorheen, maar dit sal nie tot 'n geluksalige lot lei solank as wat julle sonder liefde leef nie. Laat julleself vasgegryp word deur My Liefde, moenie weerstand bied en julleself teen My verdedig nie, maar maak julle harte en ore oop vir My, sodat Ek in julle kan woon, en julle sal waarlik nie spyt wees nie. Julle sal My Liefde as krag voel, indien julle slegs julle wil aan Myne onderwerp en My gebooie onderhou, wat altyd net liefde vra, want sonder liefde kan niemand salig word nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205