BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 46

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Nagmaal 5384 Die geestelike gemeenskap, die skakel van die geestelike vonk in julle met die ewige Vadergees, kan slegs deur liefde bereik word. Julle kan verseker in gedagte, deur opregte gebed met My verkeer, in welke geval julle My sal roep en Ek nader aan julle sal kom, maar solank julle sonder liefde is, bly dit ‘n vêraf roep met nog geen opregte verhouding gevestig nie, wat egter onmiddellik sal gebeur deur dade van liefde. Dan sal julle terselfdertyd innig verbind wees met My en in hierdie toestand sal julle in staat wees om saam met My Nagmaal te neem, dit wil sê, Ek kan Self die voeding vir julle siele voorsien. Ek kan julle die brood van die hemel gee, My Woord, wat julle slegs kan hoor as julle My toelaat om in julle teenwoordig te wees, toe julle dus in gemeenskap gegaan het met My. Om gemeenskap te hê beteken dus om vlees en bloed te aanvaar, My Woord en Sy krag, uit My hand, waarvoor dit absoluut noodsaaklik is dat ’n menslike hart lewend is met liefde, anders is My teenwoordigheid ondenkbaar. Geen mens wat nie sy liefde vir My deur onselfsugtige naasteliefde bewys het, sal ooit van My teenwoordigheid kan praat nie. Geen mens wat nie sy naaste as sy broer sien, wie sonder liefde is vir hom en daarom ook nie die Vader, Wie se kind jul medemens is, kan liefhê nie, sal hom ooit met sy ewige Vader kan verenig. Julle moet besef dat slegs die liefde die kind met die Vader verenig, dat die mens slegs die kind verhouding deur liefde bereik en dat die kind dan die geskenk van voedsel en drank aan die Vader se tafel sal ontvang en nooit weer ontbering sal hoef te ly nie. Die heerlikste geskenk wat ‘n mens kan ontvang, is My Woord, dit is waarlik verfrissend en versterkend en waar My Woord gespreek word, is My teenwoordigheid bewys, terwyl, alternatiewelik, My teenwoordigheid sonder ’n uitdrukking van krag ondenkbaar is. Aangesien Ek Self Krag en Lig is, openbaar Ek My ook aan mense as Lig en Krag, deur teenwoordig te wees in elkeen wie se dade van liefde My teenwoordigheid in hulle toelaat. Maar Lig en Krag vloei vanuit My Woord, Lig en Krag word benodig deur die siele vir hoër ontwikkeling, dus is Lig en Krag die voeding wat Ek die siel aanbied wanneer die mens Nagmaal neem met My, wanneer hy My gas is en in ‘n hegte verhouding met My ‘n reaksie op sy liefde vind. Slegs dit moet verstaan word as Nagmaal, slegs op hierdie wyse wil Ek die Laaste Avondmaal, waarheen Ek julle almal uitnooi en wat Ek ingestel het met die Woorde: “Neem en eet, neem en drink, dit is My Liggaam, dit is My bloed”, laat verstaan word. Julle moet die voedsel vir julle siele van My hand neem en dit verg ‘n hegte verhouding met My wat op geen ander manier as deur liefde verkry kan word nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205