BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 460

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Sosiale laste versus naasteliefde 6360 Hoe dikwels is julle mense nie daarop gewys dat hulp aan julle verleen sal word en hoe dikwels was dit moontlik om dit te beantwoord, want geen mens kan net op homself steun nie, elkeen het die hulp van sy medemens nodig, soos wat elkeen ook weer in omstandighede beland om weer hulle medemens te help. Maar die strewe van die mense is daarop gerig om hulself heeltemal onafhanklik te maak van hul naaste en ook om alle hulpverlening van hulleself af te skuif. Hulle probeer dit wat vrywillige hulpverlening moes gewees het, wetlik te reël en elkeen probeer vanuit hierdie reëling die grootste moontlike voordeel vir hulself te trek. Dit, wat as onbaatsugtige naasteliefde baie hoog gewaardeer sou word vir die siel, is verander in ‘n onvrywillige heffing en lewer vir die siel geen enkele voordeel op nie, solank alle vrywillige liefdadigheid uitgeskakel is. Volgens menslike maatstaf sou alle aardse nood op hierdie manier van die mense afgewend kon word. En dit is ook wel die strewe van hulle wat hulleself verantwoordelik voel vir die noodsituasie van die mense, omdat dit nie geheim gehou kan word wanneer hulle belas nie. En solank as wat liefdeloosheid heers onder die mensdom, sal sulke pogings ook tot seën wees, in soverre dat die mense nie in ellende ondergaan nie, maar tog kan die lae geestelike peil van die mensdom nie daardeur opgehef word nie, want daarvoor is ‘n werksaamheid in onbaatsugtige naasteliefde nodig. Die mense moet ontroer word deur die ellende van die medemens, sodat hierdie liefde in hulle kan ontbrand. Daar moet gebrek wees onder die mense, sodanig dat dit ‘n mens wat tot liefde bereidwillig is, sal aanspoor tot liefdadigheid. Hulp kan op alle maniere aan die mens verleen word, deur troostende woorde, deur liefdevolle belangstelling of deur daadwerklike bystand. Maar in die menslike lewe gaan dit heel in die besonder oor die oorwinning oor die materie, oor die omsetting van eieliefde na onselfsugtige naasteliefde. Die mens moet homself losmaak van wat vir homself begerenswaardig is, om dit aan die medemens te gee wat in nood verkeer. Daarom is aardse besit ongelyk verdeel, juis om die wil tot gee aan te spoor, omdat die mens homself tegelykertyd kan oefen in die oorwinning van die materie en omdat hy daardeur aan homself die grootste geskenk gee, as hy homself bevry het van stoflike besit om die nood van die medemens te lenig. Slegs vir dit wat vrywillig weggegee was, sal die mens ryklik vergoed word, want slegs die vrye wil bewys die liefde, terwyl by die belasting wat mens moet betaal, die liefde heeltemal ontbreek, ja selfs eerder die hart van ‘n mens kan verhard en hy alle wil tot gee in hom onderdruk, omdat hy glo dat, met hierdie sosiale las, al genoeg gedoen word vir die welsyn van sy medemens. Maar al is die mense hoe besig om die ekonomiese nood op hierdie manier te lenig, tog kom dit weer in ‘n ander vorm na die mense toe. Enersyds vir homself tot seën, andersyds om weer die hart van die medemens tot hulpvaardigheid te beweeg, om hom aan te raak sodat die liefdesvonk kan ontbrand, sodat die liefde onder die mense nie heeltemal verkoel nie. En dikwels word juis die mense wie se harte baie verhard is, deur nood van nie-materiële aard getref, sodat hulle ‘n ander weg moet inslaan as hulle gehelp wil word. Van hulle word die vreugde wat hulle gehad het van hul aardse besittings, weggeneem. Wat hulle nie self wou weggee om die nood van ander te lenig nie, kan hulle nou self nie meer geniet nie. Die materie het nou sy waarde verloor en geseënd is die mens wat nou op die regte wyse daarmee omgaan, wat nou vrywillig daarvan afstand doen om dit aan ’n noodlydende medemens te laat toekom. Geseënd is hy wat nog in die laaste tyd die liefde van sy medemens verwerf deur goeie dade, want slegs dit volg hom na tot in die ewigheid. Dan was sy nood nie vrugteloos vir sy siel nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205