BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 463

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Armoede belemmer nie die werksaamheid in liefde nie 6365 Ook die allerarmste kan die hemelryk verwerf. Want dit is vir elke mens moontlik om My wil te vervul. My wil is onbaatsugtige liefdadigheid. En al is die mens hoe arm aan aardse goedere, kan hy liefde teenoor die naaste beoefen, omdat dit nie net bestaan uit die gee van materiële goedere nie. Ook die armste mens kan die vlam van liefde in homself laat aansteek. Hy kan - juis in sy armoede - die toestand van sy medemens insien wat in nood verkeer. En reeds die ernstige wil om te help, is liefde wat aandring op werksaamheid. Die liefde word nie gemeet aan die materiële waarde van dit wat jy weggee nie. Die graad van liefde is maatgewend en dan kan selfs die kleinste gawe onmeetlik hoog gewaardeer word. 'n Hart vol liefde kan haarself egter ook op 'n ander manier aan haar medemens kenbaar maak, steeds tot sy seën, omdat wederliefde gewek word. Elke goeie woord, elke deelneming aan die lot van die medemens, elke liefdevolle blik of energieke hulpverlening kan 'n verharde hart tref en laat smelt. Die medemens kan daardeur meer ontroer word as wat deur materiële hulp kan gebeur, omdat juis die armoede van die een wat skenk, die ander van werklike liefde oortuig, wat nou ook beantwoord word en wat 'n straal van liefde aangesteek het. En gee 'n mens wat in armoede leef nou ook nog die weinige wat hy besit, dan sal hy ryke skatte verwerf vir die ewigheid. Maar hy sal ook aards gehelp word en sal self ook die grootste seën ondervind deur sy armoede, omdat die verlange na materiële goedere ook in hom opgehou het, namate hy meer behulpsaam is teenoor sy naaste. En hy leer dus heelwat vinniger om die materie te oorkom, as 'n mens wat dit moet leer te midde van aardse besit. Die liefde van die hart is nie afhanklik van die grootte van aardse besit nie. Die liefde is 'n gevoel in die hart van die mens, wat altyd aandring tot werksaamheid en ook altyd 'n manier sal vind om werksaam te wees. Dis is dat die mens homself besorg maak oor sy medemens, dat hy nie onverskillig by hom verbygaan nie, dat hy hom opmerksaam maak op gevare of hom die regte pad wys. Die mens kan op elke wyse sy liefde tot uitdrukking bring. En sy liefde sal met dankbaarheid ervaar word en wederliefde opwek. Daarom sal geen mens kan sê dat hy deur armoede verhinder was om werksaam te wees in die liefde nie. Die liefde het nie die minste met materiële besit te make nie, want ook die allerarmste mens kan bid uit 'n hart wat met liefde vervul is, of dat Ek My wil ontferm oor die ongelukkige naaste en hom wil help, omdat hy dit self nie kan nie. So 'n gebed vereis eerstens die liefde in die hart van die mens en dan eers sal die hart werksaam wees. Want Ek sien sy goeie wil en ter wille van sy liefde is Ek graag bereid om te help. Onbaatsugtige naasteliefde sou soveel leed kon verlig. Maar dit ontbreek die mensdom aan liefde en almal dink slegs aan hulself en gaan by die nood van hul medemens verby. Liefdevolle armes sal groot skatte verwerf, gemeet aan hul aardse armoede en hulle sal dit as onverganklike goedere mag saamneem na die ryk hierna. Hulle sal ryk wees daarbo, omdat hulle op aarde ook aan die armes gedink het, ofskoon hulle self nie in oorvloed geleef het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205