BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 465

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

“Wat julle die Vader in My Naam vra” 6374 Dit wat julle afsmeek in My Naam, sal waarlik vir julle gegee word. Julle moet in Jesus Christus tot My roep. Slegs hy wie in My, die goddelike Verlosser Jesus Christus, erken, wie in Hom sy God en Vader sien en dus tot die “Vader” bid; sy gebede sal verhoor word, want My Gees sal hom wys op Die Een van Wie hy eens uitgegaan het. Wie die Menseseun Jesus nie as Afgesant van die hemelse Vader erken nie, wie nie daarin glo dat Ek Myself in die mens Jesus beliggaam het nie, sal ook nie in volle vertroue ‘n gebed na My kan opstuur nie, ofskoon hy nie ‘n God verloën nie. Maar sy geloof in ‘n God en Skepper is vir hom slegs vanuit sy opvoeding gegee, maar het nie in hom lewend geword nie. Want ‘n lewende geloof kom voort uit liefde, maar die liefde erken ook Jesus as God se Seun en as Verlosser van die wêreld, Wie één geword het met Sy Vader van ewigheid. En dus sal hy die Verlosser Jesus nie meer skei van die ewige Godheid nie, sy Gees sal dit vir hom begryplik gemaak het dat Hy en Ek één is. En sy gebed sal steeds verhoor word, want hy sal altyd maar vra om dinge wat Ek aan hom kan verleen, sonder dat sy siel skade ly. Julle mense sal eers dan die korrekte sin van My Woorde begryp, wanneer My Gees in julle werksaam kan word. Maar My Gees kan altyd eers in julle werksaam word wanneer julle dit self aan Hom veroorloof, wanneer julle deur ‘n lewe in liefde Hom die moontlikheid gee om Homself teenoor julle te uiter. Maar dan sal julle My Woord aanneem asof dit regstreeks tot julle gespreek is, want dan, in daardie geval, spreek Ek ook teenoor My kinders en gee hulle met My Woord tegelyk ook die begrip daarvan. En dan sal julle julleself salig kan prys, want julle siel ontvang lig, sy kom tot insig en word ryp, want nou sal julle ook alles doen wat Ek van julle verlang. Julle sal My Wil vervul en julle sal julleself steeds meer tot liefde omvorm en julle siele sal hulleself nog op aarde voltooi. Roep My aan in Jesus Christus en vra eerstens vir julleself om hierdie voltooiing op aarde te bereik. En waarlik, hierdie gebed van julle sal nie tevergeefs tot My gerig wees nie. Want ‘n geestelike versoek hoor Ek die graagste, ‘n geestelike versoek sal vervul word, omdat die Vader Sy kind niks sal weier nie en omdat die mens sy kind is, wanneer hy so ‘n vraag om hulp om hom te voltooi, tot My rig. En vra telkens dat julle van My aanwesigheid bewus sal word en bly. Dan sal julle julle lewensweg gaan onder voortdurende begeleiding van julle Vader van ewigheid, dan sal julle nooit meer op verkeerde weë kan gaan nie, dan sal julle met julle gedagtes steeds meer in geestelike sfere vertoef en julle vooruitgang sal verseker wees. Want wat sou julle almal nie kon bereik wanneer julle My Woord voor julle gees roep en julle dienooreenkomstig gedra nie, wanneer julle die “Vader vra in My Naam”. Aards en geestelik sal julle geen vergeefse versoek rig nie, steeds sal Ek julle verhoor, want Ek het julle hierdie belofte gegee en Ek hou My aan My Woord. Roep die goddelike Verlosser aan met Wie die Vader Homself verenig het. Roep tot God in Jesus. Dan behoort julle ook tot die verlostes, dan het julle binnegedring in die misterie van die menswording van God. Want as nie-verlostes ontbreek dit die mense heeltemal aan die geloof dat Ek Myself in die mens Jesus beliggaam het. Maar julle toon die geloof, wanneer julle die “Vader in My Naam” vra. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205