BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 469

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vrywillige draai na God – Band van Liefde 6381 'n Band word geheg wat My altyd verbind met My lewende skepping, indien die skepsel uit eie vrye wil na My toe kom, indien hy, by wyse van spreke, die liefdestraal absorbeer wat die skepsel na My toe trek en wat hom nooit toelaat om te val nie. Hierdie band is onlosmaaklik en sodra die mens dit aangegryp het, sal dit hom ook vashou en hy sal nooit in staat wees om homself daarvan los te maak nie. Maar Ek praat slegs van diegene wat hul oë ernstig op My rig en nie oor diegene wat My bloot formeel bely nie, wat My nog nie die onderwerp van hul begeerte, hul gedagtes en aspirasies gemaak het nie. Want Ek praat slegs van 'n persoon se innerlike gevoelens, van sy private gedagtes, van dit wat sy siel motiveer. Ek praat van die mens se wil, wat My uit eie beweging gesoek en gevind het. Ek praat van die wil wat nie deur enigiemand verplig kan word nie, wat nie uiterlik beïnvloed kan word nie, maar wat uit die siel opkom en in enige rigting van sy keuse kan draai. 'n Persoon is nuut gebore die oomblik as hy My vind en My straal van liefde opvang waarmee Ek hom aan My bind vir alle ewigheid, ongeag van die weg wat hy neem. Eendag sal dit vir seker na My lei, selfs as die mens nog foute en verwarring moet verduur en dit lyk asof hy homself weer van My gedistansieer het. Ek sal nooit ooit iemand weer laat gaan wat vrywillig na My toe gekom het nie, selfs al, op grond van sy swakheid as gevolg van sy onvolmaaktheid, hy dikwels die gevaar sal loop om die regte weg te verlaat. Ek sal selfs langs hom loop op verkeerde weë en hom weer en weer terugstoot na die regte weg, want hy het My die reg gegee om dit te doen toe hy vrywillig na My toe gekom het, wat hom ook verseker het van My voortdurende hulp. Ek weet dat juis hierdie mense veral sterk beïnvloed sal word deur My teenstander en Ek weet presies hoe om hom te verhoed om beheer oor hulle te kry. Net Ek weet wie se wil vrywillig en uit eie beweging na My verander het, en julle mense is nie in staat om te oordeel oor wie se wil reeds aan My behoort en wie nog vêr weg van My af is nie, want voorkomste is misleidend. Maar julle kan verseker wees dat Ek enigiemand na bo sal help wat ernstig na My streef. Want Ek kan nie mislei word nie; Ek ken die toestand van elke individuele persoon se siel, Ek ken elke rede vir hul optrede en gedagtes en maak waarlik die regte oordeel, Ek gee alle denkbare hulp aan elke persoon waar Ek die opregtheid van hul strewe sien. Maar julle mense laat julle egter dikwels mislei deur mooi woorde, julle oordeel julle medemens deur uiterlike voorkomste en is dikwels bereid om vinnige oordele te maak, julle is tevrede met die versekering of vroom gebare ten einde julle te laat glo dat julle medemens op die regte weg na My is. En tog kan hy nog steeds baie vêr van My af wees en skaars 'n tree vorder totdat hy besluit om binne-in homself te kyk om ook My Liefdestraal op te vang, ten einde met My te verenig vir alle ewigheid. Ek wag steeds net vir hierdie oomblik van bewustelike begeerte na My wat Ek nooit sal laat verbygaan nie, want dan het julle die gevaar ontkom om weer van My af te dwaal vir oneindige lang tye. Maar julle stryd sal nietemin steeds moeilik wees, maar julle sal julle doel veilig bereik, omdat julle altyd kan vashou aan My band van Liefde, Wie julle vinniger sal optrek en Wie julle nie sal laat gaan nie, want julle sal gelukkig wees om My te gevind het en aan My vas te hou gedurende julle lewe op die aarde. Maar hierdie besluit moet deur elke persoon self gemaak word. Niemand kan gesê of oortuig word om hierdie besluit te maak nie, want Ek oordeel slegs wat uit die hart kom. Nietemin kan 'n persoon se aandag na My getrek word deur My aan hom voor te stel as 'n liefdevolle Vader wat verlang na Sy kinders. Dan kan die kind probeer om die korrekte verhouding tot stand te bring en hy sal dan die Vader se Liefde voel en homself vrywillig aan Hom oorhandig. En Ek wag vir hierdie oomblik wat My kinders na My sal terugbring. Vanaf hierdie uur sal Ek oor hulle waak en dit maak nie saak wat hul toekomstige lewenswyse sal wees nie, dit sal lei na die doel, omdat My Liefde niks sal laat terugval wanneer dit My vrywillig gevind het nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205