BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 472

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Aanduiding van gebeurtenisse in die natuur 6388 Ek stuur My Woord oral en Ek ken ook die regte middele en weë, sodat gewillige mense in besit sal kan kom van geestelike goedere wat in My sy oorsprong het. Want Ek weet wie bereid is om na My te luister en alles is waarlik moontlik vir My, ook selfs dat Ek hulle aanspreek op 'n manier wat vir hulle bevorderlik is. Maar Ek dink ook aan diegene wat nog heeltemal leeg is, wat nog nie die verlange het vir My Woord nie en wat aangaan sonder om hul gedagtes op My te rig, wie slegs die wêreld en haar goedere raaksien. Ook aan hulle dra Ek My Woord oor. Ook hulle sal steeds deur My aangespreek word, maar nie opdringerig nie, sodat hulle My wel sal kan hoor, maar nie moet hoor nie. Hulle wil moet eerstens aktief word om iets te hoor uit ander sfere as die waarin hulle hulleself bevind. Maar sulke stimulering sal steeds plaasvind deur gesprekke, boeke, wêreldgebeure of persoonlike teenspoed en terugslae. Dan sal die mens in staat wees om sy gedagtes in die regte rigting te draai, na die oneindigheid, na My, na die geestelike sfere. En afhangende van sy wil, sal hy ook gevoed word. Moet dus nie glo dat Ek My Liefdevolle hulp van enigiemand sal weerhou nie, moenie glo dat enige mens homself sou moes red sonder My genadegawe nie. Ek sorg vir almal, maar die resultaat is ’n eie aangeleentheid van die mens se vrye wil. Maar My Woord sal oor die hele wêreld gehoor word, want Ek het maar net 'n bereidwillige aardse kind met 'n oop hart nodig wat die waarheid regstreeks van My kan ontvang. En hy sal dan ook hierdie waarheid deurgee, want Ek weet watter mense ontvanklik is en sal My mensekinders saambring waar 'n klein vooruitgang verwag kan word. En steeds sal boodskappers van lig die waarheid versprei waar dit ookal is. En hulle sal almal dieselfde waarheid verkondig, omdat hulle My afgesante is wat in die laaste dae oral en in alle lande sal optree. Geen honger siel sal sonder versterking bly en geen verlangende hart sal onvervuld bly nie. En Ek lei alles, Ek regeer hemel en aarde volgens My wil, Ek sorg vir elke enkele lewende skepsel en gee daaraan elke moontlikheid om salig te word. Ek wek oral ware predikers op aan wie My Gees kan ingee wat hulle moet spreek en wie My so innig toegewy is dat Ek ook deur My Gees werksaam kan wees. Oral sal resultate behaal word, maar daar sal ook oral mense wees wat geen toegang tot hul harte sal toelaat nie, wat inderdaad ook My Woord sal hoor, maar dit heeltemal sal verwerp en dus nie in staat sal wees om enige uitwerking te bespeur nie. Tog was hulle ook aangespreek en hulle sal steeds aangespreek word, tot aan die einde van hul lewens, omdat Ek Myself tot by hulle uur van dood bekommer oor hulle siele, sodat hulle nog die weg na My sal vind tydens hul aardse lewe. Wel staan daar nog ontelbare mense wat nog vêr van My af is en hulle poog ook nie self om hierdie afstand te verminder nie, maar vir hulle geld My Liefde en sorg in gelyke mate, omdat Ek al My skepsele wil terugwin en sal daarom geen enkele een opgee alvorens sy laaste uur nie aangebreek het nie. Maar die vryheid van sy wil sal Ek nie aantas nie. Maar wat My sagte pogings nie tot stand sal bring nie, wat My Woord nie in staat sal wees om te bewerkstellig nie, kan nog steeds moontlik wees deur middel van ongewone natuurgebeure, waar mense geen ander keuse sal hê as om hulself gewonne te gee of om skuiling te soek by 'n Mag wat sterk genoeg is om hulle te help. Die erkenning van hierdie krag is alreeds 'n tree vooruit, en ook die noodkreet van so 'n mens hoor Ek. Dan sal hy gered wees van die ewige verderf. My Stem klink oral, saggies en hard kan Sy gehoor word en almal kan hulself aangespreek voel deur My, elkeen wat maar gewillig is en ag slaan op My Stem kan genade ontvang en tot lewe ontwaak. Want My Liefde wil red, Sy wil Haarself weggee en aan elkeen lewe skenk wat nog ’n prooi is van die dood. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205