BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 473

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Geestelike werksaamheid mag nie vir materiële gewin aangewend word nie 6391 Wat aan genadegawes vir julle gestuur word, sal slegs dien tot voltooiing van die gees in julleself. Dit is geestelike goedere wat op geen enkele wyse ‘n uitwerking sal hê om aardse gewin te verkry nie, omdat alle opwaartse strewe dan ongegrond sou wees indien hierdie geestelike goedere terwille van aardse voordeel ontvang of deurgegee sou word. En slegs hy sal vir My ‘n ware dienaar wees, wie homself vry van alle materiële verlange, hom daarvoor uitsit om dit vêrder aan sy medemens deur te gee. Want die suiwer geestelike mag nie met aardse doeleindes vermeng word nie, omdat dit vir die geestelike ‘n verkleinering sou beteken. Verlossingsarbeid moet in liefde plaasvind. ‘n Liefderyke hart moet geestelike goedere ontvang en dit met ‘n liefdevolle wil as hulp deurgee, dan eers sal dit ‘n uitwerking hê op die mense. Alle materiële samehang met geestelike kennis het ‘n nadelige uitwerking, want iets wat uit die hoogte kom, verdra geen materiële strewes nie, omdat dit die gees ontdoen van wat uit die hoogte kom. Maar, onthou dit goed, dat Ek weet wat by julle mense ontbreek en dat Ek waarlik niemand, wat vir My onbaatsugtig werksaam is, gebrek sal laat ly nie. En so sal Ek ook altyd helpend ingryp waar materiële hulp nodig is om geestelike leringe en opvattinge na die mense te bring. Dog moet dit nie julle nie, maar altyd slegs My sorg wees. Julle sal daarom ongehinderd besig kan wees, solank dit julle wil is om slegs vir My en die verlossingswerk te dien. Julle sal dan steeds die korrekte weg gaan. Julle sal dan ook ‘n begin met die korrekte arbeid maak. Julle kan julle dan verseker op julle gedagtes verlaat, wat volgens die mate van julle ywer om te werk, gelei sal word. Ek kan slegs mense gebruik wat belangeloos afstand gedoen het van die aardse as dit daarom gaan om My Woord vanuit die hoogte te ontvang en te versprei. Elke materiële gedagte in verband daarmee sal hierdie arbeid in gevaar bring. Die volste vertroue op My hulp bevorder egter hierdie arbeid en verseker julle tewens van ‘n sorgvrye aardse bestaan, omdat Ek dit self vir julle kan bied indien julle volkome vertrou. Julle moet weet dat julle liefdevolle wil ‘n buitengewone magtige faktor is wat alle hindernisse uit die weg ruim. Julle moet weet dat julle geestelike arbeid iets teweeg kan bring, waarteen oorgrote materiële skatte nie kan opweeg nie. Daarom mag angstige gedagtes oor aardse voorsiening hierdie liefdevolle wil nie verswak nie, waarvan mateloos baie in geestelike opsig daarvan afhang. Wat is dan wel die kort aardse lewe teenoor die ontsettende kwellinge van wesens wat julle kan beëindig? Opgewonde en met vreugde sou julle julleself geoffer het, indien julle hierdie wesens in hulle toestand en hulle smekende gebare om hulp sou kon sien. Die armsalige lewe wat julle lei, sou julle onberoerd gelaat het - en julle sou steeds maar net wou dien en help. En julle kan hul deur julle liefde help. En Ek berei vir julle ‘n vreugde waar Ek julle waarlik sal beloon; want slegs die liefde is die middel om te verlos. Die liefde tot My gee aan julle verdere lig en krag en die liefde tot die onverloste wesens gee nog vêrder lig en krag en trek ook tallose siele uit die diepte omhoog. Dit is ’n bewustelike verlossingsarbeid wat julle sal verrig en dit sal daarom nooit sonder sukses bly nie. Hierdie sekerheid moet julle verbly en tot ‘n steeds yweriger arbeid aanspoor. Julle moet julleself van alle aardse sorge ontdoen en nooit op aardse gewin deur julle geestelike arbeid hoop nie. Wat julle nodig het, sal Ek vir julle gee. Dat Ek onbegrensde geestelike kennis aan julle toestuur, moet vir julle egter ook die bewys wees dat julle dit nodig het, omdat julle daarmee weer tot seën kan arbei by die wat onverlos na die ryk hierna heengegaan het. Gebruik wat julle besit en wees nie besorg oor dit wat by julle ontbreek nie; want alles wat julle vir liggaam en siel nodig sal hê, sal vir julle deur My gestuur word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205