BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 477

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Die evangelie van die liefde (2) 6414 Ek kan julle steeds net dieselfde sê as wat ek julle geleer toe ek op aarde rondgewandel het, want julle is slegs ter wille van één doel op aarde geplaas, naamlik om die liefde in julleself te ontsteek en tot 'n alles verligtende vlam te laat word. Dit is julle lewensdoel en op hierdie doel het Ek julle mense self gewys. En steeds sal julle dieselfde verneem wanneer Ek tot julle spreek deur My Gees. Steeds is dit die leer van die liefde wat Ek bo al die ander stel, omdat sonder liefde ook geen ander kennis vir julle van enige nut is nie, omdat julle sonder liefde leweloos is en dan die doel van julle lewe op aarde dus nie vervul nie. Maar die mense wil dit nie graag hoor wanneer hulle steeds weer tot liefde aangemaan word nie. Want hulle voel dat juis dit by hul ontbreek wat Ek as vernaamste verlang. Hulle is nog sterk geheg aan die eieliefde en hulle sou hul lewe, hul denke en hul handelinge geheel en al moet verander wanneer hierdie eieliefde in onbaatsugtige naasteliefde verander moet word. Dit beteken vir die mense 'n innerlike stryd wat des te swaarder is, hoe sterker 'n mens deur eieliefde beheers word. En of Ek ook onophoudelik die liefde vir hulle predik, of hulle ook van alle kante daarop gewys word, dit is vir hulle geen "blye boodskap" nie. En daarom vermy hulle gewoonlik die plekke waar My leer van liefde verkondig word. En so was My skare ook maar klein ten tye van My verblyf op aarde. Dit was maar steeds enkeles wat My nagevolg het, omdat hulle die diepe waarheid besef het van wat in My Woorde lê. En daar sal steeds maar weinig wees wat ook nou My Woorde ter harte sal neem en dit in dade omsit, wie My dus sal "navolg". Die liefde beteken alles en haar uitwerking is vir julle mense onvoorstelbaar. Maar julle wend geen poging aan om die krag van die liefde by julleself te beproef nie. Julle heg te weinig betekenis aan My Woorde en daarom moet Ek julle steeds weer dieselfde predik: Leef in die liefde, want slegs deur die liefde sal julle gered kan word. Solank as wat julle mense die eerste en belangrikste gebod nie vervul nie, solank erken julle My nie, ofskoon julle julleself Christene noem, ofskoon julle My Naam in die mond neem. Solank as wat julle self nie die liefde beoefen nie, kan julle My ook nie self herken as julle God en Verlosser nie, want daarvoor ontbreek dit julle aan elke begrip. Dit ontbreek julle aan die krag van die geloof. Julle het nog nie daarvan bewus geword wat 'n lewende geloof is en hoe julle hierdie lewende geloof kan verkry nie, anders sou julle julle beste gedoen het om werke van liefde te verrig om tot 'n lewende geloof te kom, om My nou ook oortuigend te kan bely voor die wêreld. Onbaatsugtige liefde baan vir julle die weg omhoog en elke werk van liefde is 'n stap vorentoe. Maar dan sal julle ook lewend in My kan glo. En dan sal julle ook die betekenis van My liefdesleer verstaan en self ywerig julle bes doen om hierdie liefdesleer van My te verkondig in My Naam. Al die kennis baat julle niks, wanneer julle mense nie die liefde het nie. Maar julle sal die diepste wysheid bereik op die pad van die liefde. Die liefde is dit wat by julle mense ontbreek en wat julle in julleself sal moet aansteek. Die liefde is dit wat julle met My verbind, van Wie julle julleself vir eindelose lang tye geskei het. Die liefde is ook die krag om weerstand te bied teen diegene wat julle van My geskei wil hou. Maar sonder liefde is julle sonder krag, sonder lig en in sy mag. Slegs die liefde kan julle red en daarom sal My Woord julle steeds net liefde leer. En Ek sal nooit ophou om My Woord na julle toe te stuur om julle te help om geluksalig te word nie. Amen

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205