BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 48

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Drie-Eenheid Dwaalleer 5389 Mense het 'n heeltemal verkeerde konsep van die Goddelike Drie-eenheid as gevolg van die verkeerde beskrywing van 'n Godheid wat bestaan uit drie persone. Elke denkende mens sal so 'n verduideliking onaanvaarbaar ag, dus sal dit óf sonder om te dink aanvaar word, óf dit sal verwerp word, terwyl 'n korrekte verduideliking deur elke mens aanvaar kan word, aangesien dit die wese van die ewige Godheid sal onthul en aansienlik toevoeg tot die opwekkende geloof in God. Die konsep van God het reeds so vaag geword by mense dat hulle dit moeilik vind om geloof te hê en wanneer daar ook nou van hulle verwag word om die Godheid as drie persone te verstaan, word die konsep nog meer verward en sal die geloof wankel. Inderdaad en tereg ook, want om in 'n drie-persoon God te kan glo, moet die intellek heeltemal afwesig wees. God het egter die mens ‘n verstand gegee sodat hy kan beoordeel wat hy moet glo. Met Goddelike hulp, dit wil sê, deur die Gees van God, kan die verstand sekerlik 'n Godheid erken wanneer sodanige leer in Waarheid aangebied word. In daardie geval sal selfs die skerpste verstand dit nie ontken nie. Hierdie waarheid openbaar egter God se Wese op so ‘n manier dat Liefde, Wysheid en Krag in Homself verenig, dat een sonder die ander ondenkbaar is, dat Liefde die oerbegrip is waaruit die Wysheid ontstaan het en albei deur die Krag van die Wil tot uiting kom. Liefde is die skeppende beginsel waaruit alles ontstaan; Dit is die krag waardeur geskep word, maar egter nie doelloos of willekeurig nie, dit word gedoen met God se Wysheid. Wat God se Wysheid ookal as goed en reg insien, word deur Sy Wil volbring wanneer Liefde by Hom aandring. Dit is die konsep van 'n uiters volmaakte Wese, omdat Liefde, Wysheid en Almag bewyse is van 'n volmaakte Entiteit, wat nie oortref kan word nie. Liefde, Wysheid en Almag is 'n bewys van die Godheid, hulle gee die mens 'n begrip van die wese van die ewige Godheid, maar hulle is nie drie verskillende goddelike persone verenig binne een Wese nie. Die verkeerde leer van die Drie-eenheid van God het aansienlik daartoe bygedra dat mense geloof verloor het, want 'n beskrywing soos die moes lei tot instinktiewe verwerping en dus was die genade van gebed nie gebruik nie, wat die mens met ‘n Waarheid soekende hart duidelikheid kon verskaf het. Die doel van hulle gebed was twyfelagtig, mense het dit vreemd gevind om drie persone aan te roep wat hulle moes glo om een God te wees. Groot verwarring was veroorsaak, dit was 'n duidelike invloed van Satan, wat vir ewig probeer om die waarheid te ondermyn, om die wese van God te verduister en God Self van hulle te vervreem. Die feit dat hierdie dwaalleer in die eerste plek aanvaar was, getuig van die donker geestelike toestand van diegene wat, as gevolg van hul totale gebrek aan lig, geen vermoë besit het om te oordeel nie en dus uitstekende werktuie in Satan se hande was om hierdie leer te versprei en daardeur die geloof op so ‘n manier in gevaar te stel as wat ‘n dwaalleer selde kon vermag. Ten einde te glo in God as 'n uiters volmaakte Wese, moet hierdie Wese Hom ook Self so aan die mense voorstel dat hulle Sy volmaaktheid kan herken, die verstand van 'n mens wat op soek is na die Waarheid moet ook sodanige begrippe kan verstaan, anders sou hy nie tot verantwoording geroep kon word nie. God is nie tevrede met blinde geloof nie, Hy vereis dat na elke onderrig daar beraadslaag word en gereageer word, want geloof kan net lewendig word wanneer dit 'n innerlike oortuiging geword het. Wanneer hierdie opsie van die begin af uitgesluit is, wanneer ‘n verkeerde leer aan mense voorgehou word vir onvoorwaardelike aanvaarding, kan slegs blinde geloof geëis en bereik word, wat vir God geen waarde het nie. Inteendeel, dit is baie meer skadelik vir die siel, veral wanneer die beeld van God verdraai word en die liefde vir Hom daardeur nie kan ontbrand nie, wat absoluut noodsaaklik is vir saligheid om bereik te word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205