BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 483

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Saligheid en dank van die verloste siele 6423 Met ‘n oorvloeiende gevoel van dankbaarheid loof en prys die siele My wat verlossing gevind het uit hul ellende deur liefdevolle voorspraak. Hierdie insae is dat hulle hulself nie kon bevry nie, - omdat hulle wil te swak was, maar deur die medelydende liefde van die mense op aarde, kon hulle hul wil versterk. En nou kan hulle tot My in Jesus Christus roep en deur My uit die diepte na omhoog gehelp word. Hul geluksaligheid wil nou tot uitdrukking kom en al hul liefde sal nou aan Hom behoort Wie hulle gered het. En hulle sal nie moeg word van loof en prys nie. En nou sal hulle op gelyke wyse werksaam wil wees om die onverlostes te help, wie hulleself nog in die duisternis bevind en wie hulle tot dieselfde saligheid sou wil bring. Die liefdevolle medewerking van die mense op aarde maak dit ook vir hierdie siele eenvoudiger, as hulle deur mense dit kan ontvang wat hul self dringend nodig het om aan die ongelukkiges te gee. Hulle moet eers self lig ontvang om die lig te kan laat skyn en hulle kan lig in ontvangs neem as dit van God uitstraal in die oneindigheid. Orals waar die lig opgevang word, orals waar sulke houers (harte) hulleself oopstel waarin die liefdeslig van God kan binnestroom, daar is dus lig- en krag-sendstasies wat omring is deur tallose siele wat na lig verlang. En die graad van rypheid, die graad van liefde en die mate van verlange, is beslissend welke hoeveelheid na elke siel sal toestroom. Maar elke siel wil hierdie hoeveelheid vergroot deur voortdurend uit te deel en deur te gee. ‘n Siel wat eenmaal lig ontvang het, kan nie anders as om haarself teenoor ander siele te uiter nie, want die lig is ‘n krag wat deur die siel benut word. Daarom is dit buitengewoon belangrik wanneer ‘n siel uit die diepte die weg na die lig gevind het, indien sy eenmaal gewillig was om haarself deur die lig te laat bestraal. Want nou sal hierdie ligstroom haar onophoudelik toevloei omdat sy alle weerstand opgegee het deur die onuitspreeklike geluksalige gevoel wat die straling van lig op haar uitoefen. En ‘n volkome sekere gevolg daarvan is nou dat sy die lig sal deurgee om ook ander siele daarmee gelukkig te maak. Lig is egter Wysheid en Insig in die Waarheid. En hierdie lig word aan hul gebring deur My Woord wat onvermoeid van My uitgaan as ‘n straling van Liefde, wat alle wesens in die oneindigheid sou kon aanraak, maar slegs daar weerklank vind waar geen weerstand is nie. Wesens met die hoogste sielerypheid kan dit direk ontvang, swakkere wesens daarenteen moet dit weer van hulle aanneem, maar steeds beteken My Woord Lig. En steeds daarom verwek My Woord saligheid, maar slegs by die wesens wat na lig verlang, - om welke rede elke mens op aarde wat My Woord verkondig, omring is deur wesens wat na lig verlang. Tog sal slegs die suiwer Woord lig laat uitstraal in die duisternis en die suiwer Woord word maar net van God Self ontvang. Ek Self het dit na die aarde toe gebring om orals ligstasies te skep, wat die siele aan hulleself kan verskaf, wat hulle nodig het en wat hulle kan verbly. Dit is onbelangrik of hierdie ligsenders in die geesteryk of op die aarde gevestig is, want orals straal dieselfde lig, die EWIGE Waarheid vanuit My. Dog word ‘n ligstasie op aarde baie deur die siele in die hiernamaals opgesoek, wie hulle nog nie in die geesteryk kan oriënteer nie en wat hulleself nog meer in die nabyheid van die aarde bevind. Maar juis hierdie siele is in die meerderheid en vir hulle beteken die ontvangs van My Woord hul enigste redding. Vir hulle is dit ‘n ongewone hulp, waarvoor hulle julle nie dankbaar genoeg kan wees nie. En daarom is hierdie verloste siele dan buitengewoon aktiewe helpers in die geesteryk, wat My sonder ophou loof en prys en ‘n ware oproer veroorsaak in die duistere gebiede, - omdat hulle nie sal rus alvorens hulle nie die siele oorgehaal het om hulle te volg na daar waar ook op hulle ‘n ligskynsel sal straal nie. Hul verlossende werk neem eindelose afmetings aan, want My Woord het ‘n geweldige krag, wat julle mense op aarde nie sal kan insien nie. Maar tog moet julle julle skaar om die BRON wat Ek Self vir julle ontsluit het, omdat julle met lig deurstraal, al gou kan ingaan in die geesteryk, - wanneer julle hierdie aarde moet verlaat, sodat julle dan weer kan uitdeel en so stadig julle saligheid verhoog. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205