BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 484

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Waarskuwing om nie ondeurdag te handel en te praat nie – Werkers van God 6425 My genade laat julle aanmanings en waarskuwings toekom, omdat julle My Liefde besit en omdat julle opmerksaam gemaak moet word op gevare wat julle regstreeks te wagte staan, indien julle nie oplettend is nie. Daar staan wel steeds bewakers om julle, bereid om af te weer, tog moet julle dit ook self weet dat julle sonder hierdie beskerming, wat in My opdrag verleen word, aan die elemente van blinde wraaksug oorgelewer sou gewees het. En daarom sal julle steeds maar net met My in verbinding moet bly, want dan sal Ek ook by julle wees, omdat julle gedagtes My aantrek en dan is alle kragte magteloos wat julle sleggesind is. Die hel woed en haar kragte wen ook die mense vir haar planne, daarom mag julle haar geen aanleiding gee nie, wat maklik kan gebeur deur ondeurdagte woorde wat deur julle in geregverdigde toorn gespreek word. Wees steeds sagmoedig soos die duiwe, maar listig soos die slange. Wie vir My ryk en vir die waarheid stry, sal ook aangeval word deur die vyande van die waarheid en hulle staan in diens van My teenstander, wat hulle aanspoor tot valse beskuldigings, sodat julle julleself teen leuen en onwaarheid sal moet verweer. Maar dink dan aan My aanmaning, dink dat julle omring is deur My stryders en wend julle dan tot hulle wie julle beskerm en rig julle gedagtes ook op My, sodat die lig van My Liefde tussen julle en julle vyande sal inval en hulle sal terugdryf. Oral sal My teenstander probeer om julle skade toe te bring, omdat hy besef dat hy deur julle krag verloor, omdat hy julle arbeid vir My en My ryk probeer teëgaan en omdat hy vir geen middel sal terugdeins om sy doel te bereik nie, naamlik om My lig uit te doof. En die mense wat afhanklik is van hom, haat die waarheid net so erg, omdat hulle beter voel in die duisternis. Om hierdie rede verleen hulle hom bereidwillig hulp, wanneer dit daaroor gaan om teen julle op te tree. En daarom sal daar teen julle opgetree word van die kant van die mense af en dan sal julle op julle hoede moet wees en niks ondeurdag onderneem nie. Julle sal julle dan volledig gelowig slegs aan My beskerming moet toevertrou, julle sal die verbintenis met die Ligwêreld steeds vaster moet aanknoop, want dan neem julle ook die wapens in My opdrag op teen die kragte van die onderwêreld, wat hulle egter maar net kan, wanneer julle julleself nie van hulle losmaak nie en eiemagtig teen julle vyande te velde wil trek, want julle is self nie sterk genoeg nie en julle sal dit sonder die bystand van My stryders, sonder My hulp, ter syde moet stel. Maar julle sal niks hoef te vrees nie, solank julle julleself met My verbind in die gees en in gebed. En Ek waarsku julle maar net daaroor sodat julle oplettend kan wees en dadelik die gevaar herken, wanneer dit in aantog is. Want die teenstander verblind julle met ‘n sluwe lis, wat julle egter sal herken wanneer julle aan My waarskuwing sal dink. Want steeds moet Ek rekening hou met julle vrye wil, daarom kan Ek nie ingryp en julle deur My stryders in beskerming laat neem, voordat julle My nie om hulp gevra het nie, of julle julleself aan alle goeie kragte toevertrou het nie, sodat hulle julle mag beskerm. Dog wanneer teenoor hulle geplaas, sal My teenstander moet wyk en elke aanval wat op julle gemik sal word, sal julle afweer, omdat julle vir My en My ryk werksaam sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205