BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 487

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Woord van God - Lig van bo 6434 Die wêreld is onder geweldige druk. Die mense op aarde word beheer deur die magte van die duisternis en dit is dringend noodsaaklik om die lig te laat skyn in die duisternis, sodat mense krag kan ontvang om die aanslag van die magte te weerstaan. Sonder lig sal julle ondergaan, sonder lig sal julle geen manier en geen geleentheid vind om te ontsnap nie. En daarom sal God telkens Sy lig na die aarde uitstraal, Hy sal Self na die aarde kom soos in die verlede, hoewel nie beliggaam in 'n mens nie, maar in Sy Woord. Hy kyk ook uit vir 'n menslike vorm waarin Hy Sy lig kan giet, sodat dit die donker nag wyd en syd kan verlig. Hy beliggaam Homself in die gees van diegene wat bereid is om Hom tot diens te staan. Dit is ook 'n neerdaling, omdat dieselfde duisternis versprei is oor die aarde wat medelye in God opwek en daarom laat Hy weer die lig op die aarde skyn, soos wat Hy gedoen het in die verlede. Maar in daardie dae het die mense aan die begin van 'n weg gestaan wat hulle na bo kon lei, maar nou is julle nader aan die einde van die weg, sonder om baie vordering te gemaak het, en dit sal binnekort tot 'n einde kom. Maar het dit uit die duisternis gelei? Sal mense die straal van lig volg wat nou nog vir hulle skyn? Sal Hulle die regte weg in die lig vind en dit nog neem voordat dit te laat is? Die donker magte oefen hul heerskappy tot so 'n mate uit, dat God sal moet ingryp om 'n einde daaraan te maak. Maar mense word nie aan die genade van hierdie magte oorgelaat sonder beskerming en hulp nie, want God het 'n lig aangesteek wat so helder sal skyn dat almal die gevaar sal herken waarin hy woon, want hierdie Goddelike lig openbaar alles, dit openbaar ook die een wat bose bedoelings teenoor mense het en wat probeer om hulle onder ’n vermomming te verlei. Die goddelike lig van liefde skyn so helder dat almal kan sien wat in die wêreld gebeur as hulle maar net hul oë wil oopmaak en nie self die lig verberg op grond van hulle wil, wat nog heeltemal in die guns van God se teenstander staan nie. Die goddelike lig van liefde is weer deur God Homself aangesteek en Sy skyn af na die aarde, want daar is groot swaarkry in die donker omgewing van die aarde en slegs Liefde kan weer hierdie swaarkry wegneem, soos wat Sy dit in die verlede gedoen het toe die Lig van die Ewigheid Haarself neergedaal het na die aarde. God self het deur die mond van Jesus gepraat, Wie as 'n Siel van Lig deurtrek was met Liefde, en het daarom die toepaslike fisiese vorm geword het waarin God Homself verberg het om deur middel van die mens Jesus tot alle mense te spreek. En so spreek God vandag weer tot die mense, Hy Self spreek tot julle deur 'n menslike mond, Hy laat die Lig van Waarheid skyn in die harte van mense wat bereid is om daarna te luister. Hy dra sy Woord oor na die aarde en dit sal nie meer vir die mense nodig wees om in duisternis te leef, indien hulle hulleself toelaat om verlig te word deur Sy Goddelike Lig van Liefde nie. Die weg wat na bo lei sal nou helder en duidelik voor julle lê, daar sal nie meer duister gebiede vir iemand bestaan wat die goddelike lig van liefde aanneem nie. Hy hoef maar net vir Jesus Christus aan te roep en die duisternis sal van hom wyk. Hy sal nie meer aan die genade van die donker magte oorgelaat wees nie, want dit is altyd en sal ewig dieselfde lig wees wat sal skyn vir die mense op die aarde, naamlik die lig van die kruis, die besef van Jesus Christus se liefdesdaad en genade, die korrekte begrip van God se menslike manifestasie in Jesus en die geloof in die mag en krag wat daar in 'n beroep op Sy heilige Naam is. Jesus Christus, die Goddelike Verlosser, is die lig wat in die wêreld gekom het. En selfs al het Hy Self na die aarde gekom, selfs al het die Woord van bo Hom aangekondig, skyn die lig vanuit Hom alleen en sonder Hom is daar duisternis op die aarde, sowel as in die geesteryk. Want Hy Self is die Lig van die ewigheid, Wie altyd sal skyn tot in die oneindigheid en Wie weer op die aarde sal skyn sodat al die mense die weg na Hom kan vind, sodat hulle sal terugkeer na die huis van hul Vader. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205