BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 489

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Dink aan die einde 6439 Tot alle mense rig Ek dieselfde aansporing: Dink aan julle einde. Want dit is vir julle almal beskore: Julle almal sal eerstens met ‘n natuurlike manier van wegroep van hierdie aarde af moet reken, wanneer julle uur aangebreek het. Maar baie van julle, wat Ek nie in die hande van My teenstander wil laat val nie, sal die aardse lewe voor die tyd moet verlaat, omdat hul weerstandskrag nie sterk genoeg sal wees om teen sy benouenisse gedurende die laaste tyd stand te hou nie. Maar ook die mense wat die einde moet meemaak, moet rekening hou met ‘n korter lewensduur as wat hulle ooreenkomstig hul natuurlike toestand aanneem, want die einde is vir julle baie naby. En julle mense het almal nie so ryp geword dat julle sonder bedenkinge op die einde kan reken nie. En daarom spoor Ek julle almal aan, met die oog op die nabysynde einde, om nog ywerig aan julle siele te werk. Ek spoor julle aan om bewustelik te lewe en geen dag verby te laat gaan waarin julle nie ‘n daad van liefde volbring het nie, waarin julle julle siel nie iets aangebied het wat haar sal help om opwaarts te gaan nie. Ek spoor julle almal dringend aan om My Woord in ontvangs te neem, dat julle julleself deur My sal laat aanspreek, om met My Woord ook krag in ontvangs te neem wat julle sal help om hoër te gaan. Leef nie net julle aardse lewens nie, maar verdiep julle elke dag minstens een keer in My Woord; hou ‘n kort samespraak met My en beveel julleself aan My en in My barmhartigheid aan. ‘n Innige gedagte aan My is al vir julle siele ‘n lafenis en as julle My Woord met stille aandag lees of hoor, besorg julle voedsel aan die siel wat haar verseker sal help om ryp te word. Ek spoor julle mense slegs aan om bewustelik te lewe en daaraan te dink dat julle lewe nie lank meer sal duur nie en dat julle julle siele ‘n draaglike lot sal besorg na die dood van julle liggaam. Laat die tyd wat nog vir julle oorbly tot die einde, nie net verloop nie, laat dit nie onbenut vir julle siele verbygaan nie; en bedink dat julle siel haarself slegs oorgee aan geestelike gedagtes, wanneer julle julleself in gedagtes verbind met julle God en Skepper van ewigheid, Wie julle aller Vader is, Wie julle graag in Sy ryk sou wil opneem, maar waartoe julle eie wil noodsaaklik is, naamlik om aan die siel ‘n toestand te besorg wat haar sal toelaat om My Ryk binne te gaan. Daarom spoor Ek julle steeds weer aan: Dink aan die einde. Solank as wat julle midde-in die lewe staan, sal julle hierdie gedagte steeds afweer, omdat julle nie weet dat daar vir julle hierna ‘n uitermatige geluksalige lot beskore kan wees nie. Maar My Liefde wil vir julle ‘n geluksalige lot berei, daarom weerklink hierdie aanmanings voortdurend van bo af na julle toe, omdat julle dit self moet wil om geluksalig te word. Elke uur van besinning, elke tyd van innerlike inkeer, sal vir julle van die grootste seën wees. Dog wee diegene wat nooit tyd daarvoor vind nie, wie so aan die wêreld geheg is dat hulle nie in staat sal wees om hulle vir ‘n kort tydjie van haar los te maak nie. Want My teenstander het hulle vas in sy mag en hulle sal moeilik van hom loskom, indien hulle nie gehelp word deur liefdevolle voorspraak nie, deur die aanroep van Jesus Christus, sodat Hy hulle Self mag help. Julle sal My te alle tye kan roep en Ek sal julle verhoor, want Ek wil julle verlos uit sy boeie en nie julle gevangenskap verleng nie. Dink aan die einde en dink aan die toekoms van jou siel. Roep tot My om hulp. Dit is wat My voortdurende aansporings tot stand moet bring, naamlik dat julle in verbinding sal bly met Die Een Wie julle alleenlik kan help, - dat julle julle blikke en roepe hemelwaarts sal rig en julle steeds bewus sal wees dat julle nie vir ewig op hierdie aarde gaan leef nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205