BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 49

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Ontvangers van die Woord se voordeel vergeleke met die van ateiste 5394 Die fontein van lewe is oopgemaak vir almal van julle wat My Woord direk of deur My boodskappers ontvang, julle almal wat deur My genader is, is ontvangers van genade en is gegee wat julle nodig het om geseënd te word. Julle almal kan julle verfris met die lewende water, julle kan My getuienis van liefde aanvaar, My Woord, wat almal kan hoor wat dit wil hoor. Julle kry kennis wat julle in staat stel om die verband tussen alles wat bestaan te herken, kennis wat My leiding en aktiwiteit aan julle verduidelik en omdat julle leer om My te herken deur My Woord, sal julle ook leer om My lief te hê. Julle sal ook julle taak op die aarde herken en probeer om dit uit te voer. Julle het 'n groot voordeel bo mense wat geen kennis van My het nie, omdat hulle niks uit My hand wil aanvaar nie, wat My geskenk van genade, wat My boodskappers bring, verwerp. Geen lig kan vir hulle skyn nie, want hulle hardloop weg daarvan en dus kan hulle ook nie leer om My te herken nie, en hul lewe op aarde is en sal sonder vordering bly, want dit is duister in hulle. Julle het 'n voordeel in vergelyking met hulle en moet dus vir hulle genadiglik sorg. Julle moet probeer om 'n lig in hulle aan te steek en waar moontlik met die gawe van genade werk. Julle kan julleself altyd verfris, maar hulle bly honger, hoewel dit deur hul eie wil en dus self opgelê is. Nietemin, moet julle hulle voed waar julle kan. Lewende water stroom voortdurend uit My fontein van lewe, - deel die verfrissende drank uit wanneer julle 'n moeë en honger aardse swerwer teëkom. Menige persoon in sy ellendige toestand sal na alles die verfrissing aanvaar en menige persoon sal verfris voel en nooit vergeet dat hy krag ontvang het nie. Bied die heerlike geskenk vir almal aan, selfs met die risiko dat dit verwerp sal word, niemand sal egter kan sê dat My geskenk van genade aan hom geweier is nie. Almal van julle wat My Woord ontvang, moet ten minste vir een swerwer sorg uit dankbaarheid teenoor My, julle moet dit op die dieselfde manier uitdeel as wat Ek My geskenke aan julle uitdeel. Julle behoort dit wat julle geniet met liefde aan te bied, julle moet probeer om My Woord smaaklik te maak vir julle medemens. Ek sal ook elke persoon se poging seën, Ek sal die vloed van My Liefde op almal uitstort wat die geweldige geestelike nood wil bedwing, wat wil help met die verlossingswerk gedurende die laaste dae voor die einde. Ek gee sonder beperking, julle kan dit in oorvloed neem en op julle beurt weer in My Gees van liefde aanstuur na waar julle geestelike teenspoed sien. Die heerlike water vloei onophoudelik uit die Fontein van Lewe, Sy het 'n opwekkende uitwerking op elke persoon en elke persoon kan toegang tot die Bron verkry. Maar julle moet die lewende water neem na iemand wat nie self kom nie, sodat hy ook die inherente krag wat in die water van die lewe is, kan proe, sodat hy ook sal ontwaak tot die lewe en altyd meer sal wil begeer. Vergoed My op hierdie manier vir die liefde wat Ek deur My Woord aan julle gee, want daar is groot teenstand en Ek wil dit aan bande lê met julle hulp, omdat Ek deur 'n menslike mond moet praat om die mense se wil te wen. Wees ywerige arbeiders in My wingerd indien julle My wil dien. Almal kan binne hul eie kring werk en as My kneg sal hy altyd deur My geseënd wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205