BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 492

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Vergaar van materie word aangemoedig deur Satan 6447 Slegs dit wat My Gees aan die mense oordra, kan as waarheid beskou word. En daarom moet elke geestelike leer, wat aan julle gebring word, met hierdie enigste waarheid uit My ooreenstem, wat My self as oorsprong moet bewys, anders het dit van 'n ander uitgegaan, wie se strewe dit altyd is en sal bly om die waarheid te bestry en wat homself ook van sulke middele daartoe bedien. Wat Ek die mense gee, sal altyd net daarvoor dien om rypheid van die siel te verkry, wat as eintlike taak op aarde die mense tot doel gestel is, omdat My Liefde hulle wil help om uit alle kettings van die materie los te kom, om die geesteryk na die dood onbeswaard binne te kan gaan. En elke Woord, wat deur My self na die aarde gestuur word, het altyd slegs hierdie een doel, naamlik om aan julle die rypheid van siel te gee. Ek sal altyd die mense aanmaan om hulself vry te maak. En Ek sal hulle ook ‘n begryplike rede daarvoor gee. Ek sal aan julle duidelik maak wat alle materie eintlik in wese is en op welke wyse die vergeesteliking daarvan gedurende eindelose lang tye plaasvind. My sorg sal altyd net op julle siele van toepassing wees, die gees in die materiële vorm. Die losmaak van materie is ‘n belangrike daad, dit is 'n daad van die allergrootste belang, sodat My Woord nooit 'n aansporing sal bevat om materie te versamel, dit te vermeerder en om julle te verheug om dit te besit nie. Maar dit alles word deur My teenstander aangemoedig. En julle sal hierdie woorde van My mag glo, naamlik dat My teenstander oral invloed verkry het, waar dit nagestreef word, om rykdomme op te hoop, dat hierdie rykdomme gebruik sal word om die oë van die mense te verlustig, dat hierdie rykdomme nie hul doel nakom wat as seën van rykdom te bestempel is, naamlik om arme en noodlydende mense uit hul ellendige toestand te bevry nie. Dit sal My teenstander steeds weet om te verhinder. En daaraan sal julle mense ook kan herken waar My teenstander heers. En julle sal ook seker daarvan kan wees, dat daar ook geen waarheid te vinde sal wees nie, omdat My teenstander altyd teen die waarheid sal stry, maar in sy eie gebied heeltemal in die besonder, omdat hy daar ook sy getroues sal vind wat na sy pype dans. My Woord van bo gee uitsluitsel oor die doen en late van My teenstander in die laaste tyd voor die einde. En wie Myne is, sal ook die tekens van die einde sien en hulle sal net nog sorg vir hul siele. Maar My teenstander wil van hierdie einde niks weet nie en al sy gelykes ook nie. En vandag hits hy mense aan om voorsorg te maak vir die toekoms, wat daar nie meer sal wees nie. En die mense volg hom gewillig. Hulle dink nie aan die naderende einde nie, maar hulle skep en werk en maak planne en bou vir die komende tye en bewys daardeur hulle lewenswandel in die duisternis en hulle heer, aan wie hulle ondergeskik gemaak is. Slegs My Woord is waarheid. En hierdie Woord kondig vir julle aan dat julle mense almal voor die einde staan. As julle hierdie Woorde van My glo, dan sal julle nie aan die hebsug na materiële goedere ten prooi val nie. Julle sal altyd net vir mekaar wedersyds die laaste tyd draaglik probeer maak. Julle sal meer dink aan die ergste noodlydende mense, wie julle kan help. En julle sal julle met die suiwer Woord van God besig hou en duidelik herken waar My teenstander besig is. Julle sal jul dan ook nie meer om die bos laat lei deur begogeling, deur 'n web van leuens en bedrog nie. Julle sal die vader van die leuen duidelik herken, wat die waarheid van julle wil vervreem. Want julle sou ook insien hoe verskillend die geestelike leer is wat aan julle gebied word, van die leer wat Ek Self vir julle na die aarde gebring het. Maar solank julle self diegene ter wille is, wie julle altyd meer aan die materie wil heg, solank sal julle ook blind wees in die gees en solank sal julle ook in sy mag bly. Julle staan voor die einde en al julle strewe is tevergeefs. Maak julle daarom los van die materie, voordat dit te laat is, sodat dit nie julle graf sal word nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205