BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 496

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gaste op aarde - Ware Beheerders 6454 Onthou dat julle altyd slegs gaste op hierdie aarde is, dat julle eintlike vaderland nie die verganklike ryk is nie, maar dat julle slegs tydelik hier bly, om ryp te word, om te kan terugkeer na julle vaderland, wat julle destyds vrywillig verlaat het, maar eendag sal julle egter weer terug moet gaan na waar julle vandaan gekom het. As julle mense meer bewus sou gewees het van julle taak op aarde, sou julle werklik slegs as gaste op die aarde gevoel het, dan sou julle ook geen moeite gedoen het om op hierdie skynwêreld vastrapplek te kry nie. Julle sou slegs daaraan gedink het om ryklik geseënd weer terug te keer na julle vaderland, julle sou vir julle op aarde slegs dit wou toegeëien het wat julle mag saamneem en alle ander moeite sou vir julle nutteloos en waardeloos gewees het en dan sou ook julle rypwording gewaarborg gewees het, julle sou julle aardse lewensdoel vervul het en sou nooit meer nutteloosheid gevrees het nie. Want as “gaste” sou julle niks vir julleself wou toeëien wat julle moes agterlaat nie en daarom sou julle strewe op die ware gerig gewees het. Maar solank as wat julle julleself nie as gaste nie, maar as meesters van hierdie aarde beskou, misken julle julle eintlike aardse lewensdoel en julle wil, denke en handeling sal verkeerd wees, dit sal nie ooreenkom met die doel, naamlik om die rypheid van julle siele te vergroot nie. En al noem julle ook ‘n materiële besit julle eiendom, al is julle ryklik geseënd met aardse goedere, vir sovêr julle julleself slegs as beheerders daarvan beskou, sal julle julle besit ook korrek gebruik en daardeur ook geestelike goedere kan verwerf. Met geleende goed moet julle altyd op die regte wyse werk, d.w.s. nie slegs profyt daarmee wil maak nie, maar ook julle medemens daarin laat deel. Dan sal dit vir julle seën bring, dit sal vir julle geestelike goedere oplewer wat onverganklik is. Soos wat julle ontvang, so moet julle ook gee. Want die Heer, Wie Sy gaste ryklik onthaal, wil almal laat toekom wat hulle nodig het en Hy sal Self Sy gaste dringend versoek om aan iedereen uit te deel wat gawes nodig het. En so moet julle ook daaraan dink dat elke mens dieselfde reg het op dinge wat hy nodig het om van te lewe, dat elke mens op hierdie aarde ‘n gas is, gelyk aan julleself en dat die Heer geen van Sy gaste gebrek wil laat ly nie en dat julle daarom volgens Sy wil sal handel, wanneer julle julle medemens bedeel met gawes van liefde. Eendag sal julle tog alles moet prysgee. Probeer daarom om julleself nou al vrywillig daarvan te ontdoen, want so ‘n handeling sal julle geen verlies, maar dubbele seën oplewer, wat julle eers sal herken wanneer julle die aarde sal verlaat en julle in die hiernamaals ‘n rykdom sal aantref, wanneer julle sal besef dat julle deur julle handeling op aarde, die liefde van vele mense verwerf het, wat julle in die ewigheid gevolg het. Hoe blind is die mense wat besittings versamel, wat hul verheug in hul aardse besit en geen ander daaraan laat deelneem nie en hoe armsalig sal hul lot wees na hul liggaamlike dood. Julle mense weet almal dat julle lewe op die aarde begrens is en tog gee julle lewe geen blyke van voorsorgmaatreëls vir julle eintlike lewe in die Ryk, wat waarlik bestaan, maar wat baie verskillend kan wees in haar gesteldheid, omdat dit van julle self afhang hoe julle haar vir julleself vorm gee. Daar sal julle baie liefdevolle bejeëninge ondervind, as julle op aarde liefde bewys het aan julle medemens. Julle sal ontvang wat julle self gegee het en julle sal waarlik geen verlies hoef te ly nie, maar elke gawe, wat julle met ‘n liefdevolle hart sal uitdeel, sal vir julle duisendvoudige wins oplewer. Beskou julleself slegs as gaste op hierdie aarde en alles wat julle besit as geleende goed, waarmee julle egter vry mag doen wat julle wil. Beheer dus hierdie goedere in die Gees van Hom, Wie dit vir julle gegee het; werk in liefde daarmee en julle sal ‘n seën ervaar wat julle nie kan meet solank as wat julle op aarde lewe nie. Julle sal dan ryklik belaai terugkeer na julle ware vaderland en geformeer soos wat julle dit eertyds verlaat het. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205