BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 517

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verstandelike kennis - Studie - Openbaringe 6488 Die mense het ‘n te hoë dunk van hulle verstand, omdat hulle hulleself andersins nie teen die werksaamheid van die Gees en die resultate daarvan sou verset het nie. Hulle voel meerderwaardig teenoor alle kennis wat via die geestelike weg verkry is en aanvaar hierdie verkreë kennis nie, omdat die verstandelike denke uitgeskakel is en hulle ‘n bewys as waarheid sou moet erken dat die verstand geen waarborg bied vir ware kennis nie, ook omdat hulle sou moet toegee dat ontoeganklike gebiede ook sonder verstandelike aktiwiteit ondersoek kan word. Hulle oorskat hulself sonder om daaroor na te dink dat daar geen eenvoudige verstand nodig is om salig te word nie, dat die verwerwing van die ryk van God nie alleen die reg van ‘n skrander mens is nie, maar dat die ryk ook oopstaan vir die eenvoudigste mens, omdat God nie die verstand nie, inteendeel, slegs die liefde van die hart, beoordeel. En hierdie liefde is die sleutel tot die wysheid. Die liefde gee die helderste insig, ook in die mees verborge sake, die liefde skenk insae in die tot nou toe geslote gebiede, die liefde waarborg slegs kennis ooreenkomstig die waarheid, want slegs die liefde ondersoek die diepte van die wysheid. Waar die liefde ontbreek, kan die verstand nie alleen die waarheid binnedring nie, dus moet die mens in die eerste plek sy eie ontoereikendheid besef en in deemoed ‘n skeiding opstel tussen aardse en geestelike kennis. En so behoort die teologie tot dusvêr tot die kennis van die wêreld, waarmee slegs die verstand van die mens homself mee besig hou, indien die mens self nog sonder liefde is. Eers deur die liefde kan hulle tot geestelike kennis kom en dan eers kan die mens in ooreenstemming dink met die waarheid, wat tevore vir hom onmoontlik was. Solank ‘n bestudering egter vereis word en solank die studie so hoog gewaardeer word, dat alleenlik daarin die waarheid as bewys geld, waar ywerige studie dit voorafgegaan het, solank word die verstand van die mens te hoog aangeslaan en solank sal die deur wat na die waarheid lei vir hom geslote bly. Want dit wat die verstand meen om wetenskaplik te kan ondersoek, dit verskaf die liefde met sekerheid binne ‘n kort tydjie met uitskakeling van die verstandelike denke. Want nou is die denke van die mens deur die Gees verlig en dit beteken dat hy nou alles helder en duidelik kan insien en die oortuiging van die volkome waarheid in homself het. En daarom staan daar geskrywe: “God sal die verstand van die verstandiges verwerp en die wysheid van die wyses tot niet laat gaan” en daarom sien die mense die waarheid nie in nie, ondanks studie, solank as wat die Gees van God nie in hulle werksaam kan wees deur die liefde nie. Want by hulle ontbreek die deemoed, wat egter die binnestroming van die goddelike Gees teweegbring. Die deemoed is egter nie hoogmoedig nie. Maar die verstandsmens is ingenome met homself en heg te veel waarde aan sy verstand, wat egter sonder liefde, maar net dooie kennis sonder gees en lewe kan voortbring, wat maar net wêreldse kennis kan behels, maar ook dit sal sonder die liefde nie sonder dwaling kan wees nie. Dit sal almal ter harte moet neem, want slegs twyfel en weerstand teenoor geestelike goedere het wat anders as op die weg van die verstand verkry is. En in die eerste plek sal diegene, wat glo dat hulle die Woord van God op aarde verteenwoordig, daaraan moet dink dat solank as wat hulle hulle amp slegs met hulle verstand beoefen, hulle dienaars van die wêreld is en dat die liefde hulle eers in staat sal stel om ‘n ware verteenwoordiger van God te wees, omdat hulle dan eers met Sy Gees vervul sal wees en in staat sal wees om die waarheid van die dwaling te onderskei en hulle eers dan die suiwer waarheid sal kan uitdra, wanneer hulle deur “Sy Gees in alle waarheid gelei word. “ Die verstand sonder liefde is sonder waarde, maar bomate seënryk sal die mens op aarde wees wie se denke deur die liefde verlig is, wie die verligting deur die Gees ervaar het. Want aan hom sal God Homself openbaar en hy sal getuienis kan aflê van God se Liefde, Wysheid en Almag, hy sal die diepste kennis indring en met sukses werksaam wees op aarde vir God en Sy Ryk. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205