BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 520

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Lewensvonk - Liefde - Ewige lewe 6498 Julle almal dra die lewensvonk in julle en hoef dus nie ‘n prooi van die dood te wees wanneer julle hierdie lewensvonk voed nie, wanneer julle haar lig en warmte gee, sodat sy haarself kan ontplooi wanneer julle dit vir die goddelike vonk in julle moontlik maak om tot 'n helder vlam te ontwikkel, wanneer julle die liefde in julself ontsteek. Dan ontwaak julle uit 'n dooie toestand tot lewe en dan hoef julle die dood nimmer meer te vrees nie. Met hierdie doel is julle op aarde as mense beliggaam, om die lewe te bekom wat ewiglik duur. En om dit moontlik te maak, het God 'n vonkie van die oer-lewenskrag in julle geplaas wat julle nou self sal moet laat toeneem. Elke inspanning van julle kant af sal ondersteun word, dus hoef julle maar net te wil dat julle tot lewe kom. Want om die oer-lewensvonk in julleself aan te wakker, wil soveel sê as om liefde te beoefen, waartoe julle in staat is, maar eers moet julle die wil opbring. Dus sal die liefde altyd die voorwaarde wees om die ewige lewe te verkry. Sonder liefde is julle gedoem om te sterf. As julle in hierdie aardse lewe sou gekom het sonder hierdie lewensvonk, die goddelike liefdesvonk, dan sou dit vir julle onmoontlik gewees het om in liefde werksaam te wees, want dan sou die teenstander van God julle ten volle in sy besit gehad het. Maar omdat julle deur die weg van ontwikkeling tevore al in 'n sekere graad van volwassenheid bekom het en hierdie graad van volwassenheid nou in hierdie stadium as mens nie in gevaar gestel moet word nie, plaas God in elke menslike siel 'n vonkie van Sy Gees. Dit is egter voldoende om 'n vuur van liefde in julle te laat ontstaan, indien dit die nodige voeding ontvang wanneer die mens elke innerlike opwelling nakom en liefde beoefen, want hierdie goddelike vonk dryf die mens innerlik daartoe aan, in die begin net so liggies, sodat sy skaars gevoel word. Maar tog gee sy die gewillige mens aanleiding daartoe om die aandrang na te kom. En dan ontwaak die siel tot lewe. Want die Liefde is 'n Krag wat niks om Haar heen duld wat dood is nie, wat alles lewe gee en wat ook alles sal oorkom wat aan Haar teenstand bied. 'n Mens wat altyd liefde beoefen, sal ook voel hoedat elke innerlike swakheid verdwyn, omdat die krag van die liefde hom nou deurstroom, omdat daar niks goddelik bestaan wat kragteloos is of 'n swakheid kan agterlaat nie. En omdat die Liefde goddelik is, omdat Sy die Uitstraling van God is, omdat Sy die oersubstansie is van God wat in Haarself ook Krag is in die oervorm, kom julle dus deur Haar tot lewe, omdat julle die Krag direk uit God put, sodra julle 'n lewe in liefde lei. En dit is julle doel op aarde en ook julle einddoel, deur die verbinding met God deur 'n lewe in liefde te maak, om dus weer in vrye wil terug te keer na waar julle oorsprong was. Dat julle dit sal kan doen is 'n buitengewone geskenk van genade, omdat God julle, ten spyte van julle vroeëre aversie teenoor Sy liefdeskrag, tog 'n vonkie van hierdie krag byvoeg, sodra julle die aardse bestaan as mens binnegaan. Maar julle sal self die vuur in julle moet laat opvlam. Julle sal hierdie liefdesvonk nie stadig mag laat uitdoof nie. Julle sal haar nie mag uitdoof nie, want dit sal julle dood beteken. Want dan beroof julle julself van alle lewe en dit sal julle nie verhinder word nie, omdat julle 'n vrye wil het. Elke moontlikheid word vir julle ontsluit om die lewe wat julle eens verloor het, weer terug te kry. Maar die vrye wil word julle nie ontneem nie. En dit alleen bepaal wat julle met die goddelike liefdesvonk sal doen. Elke mens word innerlik gedring om in liefde werksaam te wees. Maar kom hy hierdie drang nie na nie, dan word die stem altyd sagter en sterf uiteindelik heeltemal onverhoord weg. En dan bestaan die gevaar dat die mens heeltemal in die war raak, dat hy weer ten prooi val aan die dood, ofskoon God hom altyd weer sal aanraak en hom altyd weer van buite af geleenthede sal verskaf, wat sy wil om lief te hê in hom sal opwek. Want God poog om die siel van elke mens te wen, tot by die dood. Want Hy wil nie dat hulle ten prooi val aan die dood nie. Hy wil dat hy lewe. Maar Hy handhaaf die vrye wil van die mens. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205