BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 531

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

’n Geestelike en aardse ommekeer word verwag 6529 ‘n Geestelike verandering is aan die kom, maar hierdie verandering vereis ‘n totale aardse omwenteling, want dit word nie meer self deur die mense nagestreef of teweeggebring nie. Dus moet Ek Self die aarde omvorm en moet Ek alle vorige aardse skeppings oplos, aangesien dit andersins onmoontlik sou wees om ook weer op aarde ‘n geestelike toestand te skep, wat heeltemal in teenstelling sal wees met die huidige toestand. Daar is geen verwagting hoegenaamd dat die mense op hierdie aarde self ‘n hoër graad van volwassenheid sal verwerf nie, sodat die heeltemal vermaterialiseerde mense hulleself so sal verander, dat daar van ‘n geestelike ommekeer op hierdie aarde gepraat sal kan word nie. Die mense van hierdie tyd stuur steeds meer af op die diepte en daar is nog maar weinig wat opwaarts strewe, naamlik diegene wat op ‘n hoë vlak staan en ook die eintlike, aardse lewensdoel ingesien het en dit probeer bereik. Die merendeel van die mense staan nog so vêr af van alles af wat geestelik is en sal op hierdie aarde ook nie nader daaraan kom nie. Dit kan egter ook nie op hierdie lae geestelike peil so voortgaan nie, omdat dit ’n duisternis is wat ernstige geestelike, sowel as aardse, gevolge kan hê. Daarom het Ek ‘n grens gestel en ‘n verandering vasgestel sedert ewigheid, omdat Ek hierdie lae geestelike vlak sedert ewigheid voorsien het. Die lewe wat die mense nou op aarde lewe is doelloos en sonder betekenis. Want vir die siele kan geen seën meer daaruit voortvloei nie, omdat julle die eintlike lewe in die geesteryk, waarvoor die aardse bestaan aan julle mense gegee was, nie meer in aanmerking neem nie. ‘n Totale verandering van die aardoppervlakte, ‘n omvorming van die gesamentlike aardse skepping en die hernieude beliggaming van alle geestelike substansies in die vorm, (aangepas vir hul graad van ontwikkeling) het uiters noodsaaklik geword. Dan sal die geestelike toestand van die mense op die nuwe aarde ook edeler wees, omdat die nuwe mensegeslag dan sal bestaan uit geestelik ontwikkelde mense wat die verre afstand na My toe oorwin het. Hulle sal nou so naby aan My gekom het, dat Ek Self onder hulle sal kan vertoef op hierdie aarde. En dan het ‘n groot geestelike verandering waarlik plaasgevind. Dan sal die aarde ‘n ander uiterlike hê en in vrede en harmonie sal alle skepsele, mense en diere, op hierdie aarde lewe. Dit sal in waarheid ‘n paradys op aarde wees en ‘n nuwe tyd van geluk en saligheid sal begin. Maar ook sal die hernude kluistering beskore wees vir die gees wat op aarde as mens na die diepte teruggesink het en wat dus gefaal het in sy laaste aardse lewensbeproewing. Julle staan almal voor hierdie geestelike omwenteling en elkeen van julle kan homself nog in hierdie kort tydjie voor die omwenteling verander. Elkeen van julle kan die geestelike lae peil verhoog en julleself ontwikkel tot ‘n graad van rypheid, wat julle tot medebewoners van die nuwe aarde kan maak. Daar staan voor elke mens nog talryke moontlikhede oop, omdat Ek vol liefde en genade is en elkeen, wie sy hande verlangend na My toe uitstrek, nog vanuit die diepte opwaarts sal help. Maar binnekort sal hierdie moontlikheid verby wees, want binnekort sal die poort tot die ryk hierna gesluit word wanneer die einde aangebreek het. Soos wat die omvorming van die aardoppervlakte plaasvind en die geestelike ommekeer homself sal voltrek, presies netso sal ‘n aardse verandering voltrek word deur die oplossing van die aardse skepping, deur die vrywording van al wat gekluister is en al die vrye gees. En dan sal die skeiding van die geeste ook voltrek wees en al die gees sal “geoordeel” wees, dit wil sê, ingelyf in ‘n vorm wat ooreenkomstig sy graad van volmaaktheid sal wees. Die geestelike omwenteling is ophande en daarom sal ‘n aardse verandering ook onvermydelik wees. Dan egter sal ‘n salige tyd beskore wees vir hulle wat Myne is en wil bly. Die wat die laaste stryd op hierdie aarde deurstaan het en desnieteenstaande leed en ellende My trou gebly het tot aan die einde. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205