BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 534

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

God se leiding en die oorgawe van die wil 6540 Julle sal op aarde 'n geseënde lewe lei as julle julleself heeltemal aan My oorgee en bewustelik probeer om My wil te vervul. Dan is julle vroeëre weerstand gebreek wees en die aardse bestaan sal nou net nog dien om die vergoddeliking van julle wese te bereik wat aan julle die kindskap van God sal oplewer. Want al is jou siel nou ook heeltemal op My gerig, tog is jou liggaam nog saamgestel uit onryp substansies welke julle ook sal moet en kan help om te vergeestelik gedurende jou lewe op aarde. En ook sal die siel nog substansies vertoon wat nog nie heeltemal ten volle ontwikkel het nie, wat hulself in die vroeëre beliggaming nie heeltemal by My ordening van ewigheid aangepas het nie en wat ook eers tot die korrekte ordening moet kom, wat julle egter maklik sal kan bereik, juis deur julle bewustelike lewenswandel, deur julle insig in die doel van julle aardse bestaan. Maar waar die wil teenwoordig is om julle heeltemal aan My wil te onderwerp, daar is ook geen gevaar meer dat die mens kan misluk nie. Want hy word as 'n kind aan die hand van die Vader gelei en hy kan daarom nie verkeerd loop nie. Maar om die wil aan My wil te onderwerp, moet daar eers 'n diep geloof teenwoordig wees in My as God en Skepper en as Vader van Sy kinders. Want hierdie laaste verklaar eers die vertroue in die Een wie se kind die mens wil wees, maar wat hom vereers net as Sy skepsel voel. Die mens stel hom nou onder My hoede. Hy plaas homself onder My leiding in die vaste geloof om nou ook korrek gelei te word. Hoe maklik kan alle mense nog op aarde die voltooiing bereik, wanneer hulle die geloof sou hê dat hulle een Leier nodig het wanneer hulle korrek wil gaan, wanneer hulle hul taak op aarde wil volbring. Maar daartoe is eerstens die kennis nodig dat elke mens 'n taak het om te vervul in sy lewe op aarde. En waar hierdie kennis ontbreek, sal daar ook beswaarlik die geloof in 'n God en Vader te vinde wees. En daarom sal die verbinding met Hom ook nie tot stand gebring kan word deur oorgawe van die wil nie. Maar elke mens behoort dit as waarskynlik te hou dat sy lewe op aarde 'n doel het. En elke mens sou daarom ook soms onrustig moet word en homself dinge moet afvra. Maar die aardse gewoel belet hulle dit. En as sulke vrae in hom opkom, dan sal duisend ander gedagtes hulle weer vinnig verjaag, tensy hy bewus word van die waardeloosheid en verganklikheid van aardse goedere en hy daarom na 'n ander doel in die lewe soek. En daarom moet Ek die mense hierdie "verganklikheid van die aardse" steeds weer onder oë bring. Ek moet dit van hulle afneem waaraan hul harte hang. Ek moet hulle so dikwels pyn en smart besorg, sodat hulle tot insig kan kom van die waardeloosheid van dit wat hulle gedagtes gevange hou. Dan kan Ek soms bereik dat hulle 'n ander doel sal soek en nastreef. En dan is dit ook moontlik dat hulle hul wil sal onderwerp aan die Een wat hulle moes erken in verliese en slae van die noodlot van allerlei aard. Maar dikwels gaan die mense oor lang dwaalweë totdat hulle die regte weg inslaan, terwyl dit tog buitengewoon maklik sou gewees het as hulle hulleself vanaf die begin van hul lewe op aarde sou laat lei – maar wat egter 'n diep geloof vereis. Maar die geloof kan hul nie gegee word nie. Dit moet verwerf word deur werksaamheid in liefde. Dan sal die mens hom nie meer daarteen verset wie na hom toe kom met onderrigting om My en My wese aan te neem nie. Dan sal hy probeer om homself in kontak te bring met die Wese waarin hy nou wil glo. En Ek verseker julle almal steeds weer dat die geringste goeie wil deur My herken sal word en aandag daaraan geskenk sal word, dat Ek elke mens nou duidelik nader wat hierdie wil het en julle sal nou voortdurend kan weet dat julle deur My gelei sal word, sodra julle dit maar wil, sodra julle julle weerstand van weleer sal opgee en wil lewe volgens My behae. Hierdie verandering van julle wil sal onherroeplik ook die verandering van julle wese tot gevolg hê, omdat Ek julle self sal help, omdat Ek niemand meer opgee wat eenmaal besluit het om sy wil aan My wil te onderwerp nie. En dit moes vir julle mense almal waarlik maklik gewees het om 'n God en Skepper te erken - Wie egter julle Vader wil wees en tot Wie julle daarom ook steeds sal kan kom in die volle vertroue op Sy hulp. Hy sal steeds daar wees vir julle, maar nooit vir julle besluit teen julle wil nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205