BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 536

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Neerdaal in die hel (II) 6543 Op julle eie sal julle nooit daarin slaag om julle aard te verander nie, want julle het nie die krag om dit te doen nie. Maar daar is Een wat die krag gekry het vir julle. Die mens Jesus het daarin geslaag om iets namens julle te bereik om julle toestand van swakheid te genees, wat die gevolg was van julle rebellie van die verlede teen God. So het Hy die gevolge van hierdie skuld van julle op Hom geneem, Hy het met Sy dood aan die kruis vir julle skuld betaal en sodoende dit vir julle moontlik gemaak om weer krag te ontvang. Hy het die krag vir julle gekry en gee dit as 'n geskenk van genade aan julle, mits julle gebruik maak van die seëninge, waarvoor julle erkenning van Jesus Christus as die Seun van God en Verlosser van die wêreld 'n voorvereiste is, wat ook die erkenning van Jesus se Goddelikheid insluit. Wat voorheen onmoontlik was, naamlik dat 'n persoon homself weer kon verander na die ligwese wie hy oorspronklik was, het moontlik geword deur Jesus se kruisiging, en so sal die terugkeer na God met sekerheid plaasvind, indien die mens net by Jesus Christus bly, indien hy 'n beroep op Hom sal doen om hulp op die weg na volmaaktheid. Die krag wat hy daarna sal ontvang sal voldoende wees om homself te bevry van die beheer van die een wat hom in die diepte ingetrek het en hom genadeloos daar gevange gehou het, want sonder die hulp van Jesus Christus sou die wese geen krag van sy eie gehad het om te weerstaan nie. Jesus Christus het ook na die hel afgedaal om hulp te bring aan diegene wat reeds hul aardse lewe verloor het voor die verlossingsdaad en wie nog steeds beheer was deur God se teenstander. Hulle het nie daarin geslaag om hulself tydens hul aardse lewe te bevry nie, want hulle wilskrag was baie swak en hulle het dus toegegee aan die teenstander en was sy gevangenes totdat die Verlosser, Jesus Christus gekom het, Wie hulle toegelaat was om ongehinderd te volg, omdat Hy ook vir hulle siele die prys betaal het met Sy bloed. Maar selfs hierdie siele se vrye wil moes gerespekteer word, wat versterk was indien die siel nie heeltemal vyandig was nie. Maar die afdaling na die hel word nie behoorlik verstaan as slegs die gewillige siele genoem word nie. Jesus, die Gekruisigde, het Homself ook in die moeras van totale verdorwenheid vertoon, Hy het dit durf waag om in Sy teenstander, sy gevalle broer, se ryk in te gaan. Hy het voor hom gaan staan met sy wonde en het hom getoon wat liefde in staat was om te bereik. Hy het na hom gekyk soos na 'n broer, maar selfs hierdie ontsettende groot offer was nie in staat om Lucifer se hart van klip te versag nie. Minagtend het die vors van die hel omgedraai en saam met hom 'n groot skare van die boosste geeste. Liefde het nie die weg na hul harte gevind nie, want hulle haat was groter en hulle wil was vry. God het beslis geweet dat dit nie suksesvol sou wees nie, maar nogtans was die skat van genade vir die inwoners van die hel aangebied, want die liefde hou nie op nie, nie eens vir die mees verworpe wese nie, maar sy dwing nie tot oorgawe nie. Die liefdesdaad deur Jesus kon egter nie die haat en die opposisie oorkom nie, nietemin, was dit ook vir die wesens van die duisternis aangebied, want Jesus se liefde geld vir alle lewende skeppings en die neerdaling in die hel in was 'n laaste poging om God se teenstander te oorreed om om te draai, om hom die laaste geleentheid te gee om te verander en om die tyd van verlossing te verkort vir die gevalle wesens. Maar selfs hierdie grootste liefdesdaad, wat God Homself in Jesus die mens vervul het, het nie daarin geslaag om Lucifer se arrogansie en harteloosheid te verander nie, inteendeel het Lucifer die kruisiging van Jesus beskou as 'n triomf van sy mag en krag. Hy het homself as die wenner beskou wat daarin geslaag het om 'n Goddelike Wese aan sy dienaars uit te lewer, wie beslis in die Wese wat na die hel neergedaal het, die Een herken het wat ‘gesterf’ het, maar nie die Een wat ‘opgewek’ is nie. Lucifer het nie oorgegee nie, wat die Godheid vanaf die begin voorsien het en was dus in staat om die werk om die gevalle wesens weer terug te lei en het dit hierop baseer. Eendag sal hierdie verlore seun egter weer in die Vader se huis ingebring word, wanneer hy sy swakheid sal erken, maar dit sal nog ewighede neem totdat almal wat deur hom verlei is, heeltemal verlos sal wees. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205