BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 537

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

In die besonder word hulle wat na die geestelike strewe, in die noute gebring 6545 Die mense wat opwaarts strewe is in die besonder blootgestel aan die aanvalle van My teenstander en hy wend die mees verskillende middele aan om sy doel te bereik om hulle weer van My afkerig te maak en na benede in die diepte in te trek. Hy is so verblind, dat hy glo hy is reeds suksesvol, omdat hy nie weet dat hy hierdie siele al verloor het deur hulle wil, wat op My gerig is nie. Want hulle wat in vrye wil vir My gekies het, laat Ek nie meer los nie. Maar Ek kan dit natuurlik ook nie verhinder wanneer hy homself so nou en dan na die wêreld wend nie, wanneer My teenstander ‘n skynsukses kan boek nie. Maar onherroeplik keer die siel na My terug, want die wêreld kan haar nie meer gevange hou nie en My Liefde trek die skepsel aan wat al die weg na My gevind het. En hierin sal julle ook die verklaring vind, dat hulle wat na die geestelike strewe, moet worstel met My teenstander om hul vryheid. Hulle sal nooit die verlorende party wees nie, maar sal tog krag moet aanwend, want hy is hardnekkig en sy middele is dikwels nie te onderskat nie en kan daarom ‘n skadelike uitwerking hê in soverre die weg na My verleng word deur ’n tydelike stilstand of om te kyk na wat agter hulle lê. Ek kan dit egter nie verhinder wanneer die mense hulself laat verblind deur die vals lig nie en in die besonder dan nie, wanneer hulle verbygaan by die ware lig wat uit My straal terwille van die begogelende en verblindende lig nie, wanneer hulle oë dan swakker geword het en hulle niks meer kan herken nie. Nóg Ek, nóg My teenstander sal dwang aanwend waar dit om die vrye keuse van die skepsele gaan, maar tog sal My teenstander nie slaag om weer die siele van My te ontruk, wie hulself op die weg na My bevind nie, hy kan hulle slegs ophou en probeer om vir sy doel af te rokkel. En dan beslis die vrye wil weer, wat egter sekerlik ook weer die weg na My sal terugvind, selfs wanneer die mens oor dwaalweë gegaan het, want wie My eers as doel het, gee daardie doel nooit meer op nie. Dat dit egter tog al moontlik is om hom maar in die minste goedgesind te wees, lê by julle mense self. Julle verbintenis met My het julle losser gemaak en hom daardeur na julle toe getrek, wie so 'n geleentheid nie vir homself sal laat verbygaan nie. Daarom is verhoogde waaksaamheid steeds gebiedend noodsaaklik vir elkeen wat opwaarts streef, want ofskoon die teenstander ook blind is in sy Gees, ofskoon sy denke ook heeltemal aan die verkeerde kant opgaan, weet hy tog dat hy nie ’n lang tyd meer het nie, dat ‘n termyn aan hom gestel is en in sy duisternis glo hy om in hierdie kort tydjie nog te bereik dat hy My sal onttroon en homself op die troon sal kan verhef. En daarom deins hy ook vir geen middel terug nie en hy stop vir geen mens nie, maar een ding kan hom teenhou: Wanneer julle julleself in My ligkring bevind. Teen My lig is hy nie opgewasse nie en daarom probeer hy alles om die draers van die lig tot ‘n val te bring. Is julle egter waaksaam, dan sal julle julle oë en harte steeds net na My toe wend, dan kan die lig van My Liefde julle sterker binnestraal en My teenstander verafsku dit en vlug. Julle moet waaksaam wees en bid en hy sal niks met julle bereik nie. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205