BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 543

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Verandering van wese - Stryd teen verkeerde liefde 6557 Die grootste wins van julle lewe op aarde is die vereniging met My. Hierin sal julle julle doel moet sien en julle mag nie rus voordat hierdie eenwording met My plaasgevind het nie. Bewustelik en onbewustelik sal julle hierdie eenwording kan bewerkstellig, maar eerstens sal julle altyd in My moet glo. Julle sal My as 'n Wese moet erken, met Wie julle begeer om in nabye kontak te kom. Hierdie begeerte van julle is al die bewys dat die wil, wat aanvanklik nog aan My teenstander behoort het, homself na My gerig het. En sodra julle julleself nou deur gedagtes met My besighou, verbind julle bewustelik met My, ofskoon die ware band vereis dat julle julself vooraf moet omvorm; dat julle julle bes sal doen om julle wese aan Myne gelyk te maak, omdat Ek My net kan aansluit met die volmaakte, maar hierdie volmaaktheid kan ook deur julle bereik word. Julle sal julleself dus eers tot liefde moet omvorm, omdat My oerwese Liefde is. Maar sodra julle die band in gedagtes met My tot stand gebring het, sodra julle tot My bid, sal krag julle ook toekom om hierdie verandering van julle wese te kan voltrek. Julle wil behoort nou aan My en daarom kan Ek julle krag laat toekom, wat voorheen nie moontlik was nie, omdat julle wil aan My teenstander behoort het en aan My weerstand gebied het, - dit wil sê dit het My Liefdeskrag afgeweer. Daarom is die verandering van wil in die eerste plek nodig, dan eers kan die verandering van wese plaasvind, wat die toestuur van My krag vereis. Maar My krag is uitstraling van Liefde en dit sal hom laat voel om in liefde werksaam te wees. Sodra julle nou werke van liefde verrig, doen julle 'n beroep op hierdie krag en trek julle My daardeur altyd nader aan julle. Ek is die Liefde Self en daarom kan die eenwording met My net plaasvind, as liefde haar by Liefde voeg, soos egter ook geen werk van liefde gedoen kan word sonder My nie. Julle sal ook onbewustelik die eenwording met My tot stand kan bring, as julle in liefde leef, ook as julle deur gedagtes verbinding met My soek. Daar sal met sekerheid nog sulke gedagtes in julle opkom en julle ook nie meer verlaat nie, want die bewustelike erkenning van My moet plaasvind, om gelukkig te kan word en dit sal ook gebeur, waar Ek naby die mens kan wees, omdat hy in liefde werksaam is, - dus 'n beroep doen op My krag. Dit is nie so moeilik om hierdie aansluiting te vind vir die mens wat nie beheer word deur eieliefde nie, omdat eieliefde die mens verhinder tot onbaatsugtige naasteliefde. Daar beheers My teenstander die gedagtes van die mense en daar kan geen liefdestraal van My inkom nie, daar is Ek nog vêr weg en word daar nóg opsetlik, (dus bewustelik), nóg onbewustelik die band met My tot stand gebring. En sonder liefde is die mens in sy wese nog so onvolmaak, dat Ek My nie by hom kán aansluit nie. Dan bereik die mens nie sy doel op aarde nie en dit sal ook moeilik wees om hom in die ryk hierna tot ander insigte te bring, want solank hy deur eieliefde beheer word, sal hy ook nie geraak word deur die nood van ander siele nie. En nooit sal hy krag kan ontvang nie, omdat hy nooit die wil om te help in homself laat opkom het nie. Daarom is dit die belangrikste en ook moeilikste stryd op aarde, die stryd met jouself, die stryd teen ’n verkeerde gerigte liefde, wat verander moet word tot volledige onselfsugtigheid, om dan eers liefde genoem te kan word, wat die wese verander. Waar daar maar 'n poging aangewend word, sit Ek 'n hand by met My krag, want liefde kan nie anders as om deur liefde gelok te word nie. Dan eers sal julle julself met My kan verbind en verbind bly vir ewig. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205