BOEK 3 - OPENBARINGE EN PROFESIEE VIR DIE LAASTE DAE
BERTHA DUDDE

Hoofstuk 546

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588.

Gebedsverhoring - Geloof 6569 Die krag van julle geloof waarborg julle ook die vervulling van wat julle vra. Want Ek staan by My Woord: “Vra en aan julle sal gegee word, klop en vir julle sal oopgemaak word”. Julle moet altyd daaraan dink dat My Woord waarheid is, dat Ek julle nie ‘n belofte maak sonder om dit na te kom nie. Julle moet daaroor nadink dat dit vir My ook altyd moontlik is om aan julle versoeke te voldoen en dat die Liefde ook graag julle versoek wil nakom. Maar julle moet ook daaraan dink dat julle slegs dan op die vervulling mag reken indien julle vas glo, wanneer julle geen twyfel het aan My Liefde of My Mag nie. Die geringste twyfel verhinder My egter om julle van hierdie Liefde en Mag van My blyke te gee, want dan is julle nog nie so vas met My verbind nie, julle sien in My nog nie die Vader nie, maar steeds alleen die vêr God, Wie Hom egter ook nie op die voorgrond plaas so lank as wat julle kinderlike liefde My, julle Vader nie trek nie, wat ‘n vaste geloof egter wel doen. Daarom bly so vele versoeke van My aardse kinders onvervuld en dit versterk nog hulle twyfel aan die krag van gebed. En tog is dit maar net die ontbrekende krag van die geloof wat die rede is dat julle gereeld tevergeefs op vervulling wag. Kom as kinders tot julle Vader en spreek tot Hom in ware deemoed en kinderlike liefde en lê nou julle verlangens aan My voor, in die vaste vertroue dat Ek julle sal hoor, begrip het vir julle nood en dit van julle sal afwend. En julle sal daarvan oortuig kan wees, dat Ek My oor nie sal sluit nie en Ek sal inwillig tot julle versoeke. Want Ek wil julle steeds nader na My toe bring en daarom ook ‘n vaste geloof nie breek nie. En ‘n ware kind sal ook maar net om dinge vra waarby sy siel geen nadeel sal ondervind nie, ‘n ware kind laat dit aan My oor en Ek stuur sy gedagtes, sodat hy insig kry en elke verlange afweer wat sy geestelike ontwikkeling teenwerk. Die ware kinderlike verhouding (tot My) waarborg ook ‘n verligte gees. Ek wil dat julle julleself in elke nood van die liggaam of die siel op My verlaat en Ek sal julle help soos wat Ek julle belowe het, sodra julle geloof in My lewend is. Hierdie lewende geloof kan Ek julle egter nie gee nie, julle moet dit self vir julle verwerf deur die liefde. En so sal julle nou ook weet waarom soveel gebede onverhoord bly: Omdat ‘n swak geloof deur gebrek aan liefde die oorsaak is en omdat ‘n mens wat self weinig liefde het, nooit ‘n blyke van My Liefde kan verwag nie en daarom ook die werk van My Liefde verhinder. My Woord is waarheid. Maar My beloftes stel ook steeds die vervulling van My voorwaardes as vereiste. Dan sal ook elke belofte in vervulling gaan by julle. Streef dus daarna om julle geloof te versterk, dit lewend te laat word deur werke van liefde. Dan sal die krag van die geloof egter ook in julle wees en My Liefde en Mag sal duidelik by julle merkbaar word. Amen.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205